0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte (Afrikaans, Hardcover): Errieda du Toit Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte (Afrikaans, Hardcover)
Errieda du Toit 1
R350 R280 Discovery Miles 2 800 Save R70 (20%) Ships in 5 - 10 working days

SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word.

Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm ’n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit di versamelings.

In di eiesoortige resepteboek vier Errieda ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van samewerking. SAAM is ’n genotvolle huldeblyk aan die genre wat in ’n moderne trant en effe tong-in-die-kies inspirasie in ons kosherinneringe vind. Die verskeidenheid resepte is ruimmhartig, gasvry en vol warmte soos die huiskokke wat dit oorspronklik in die boekies gedeel het – die aanhouers (langasem-resepte wat bly oorleef), die flatervryes (epiese staatmakers), kos vir oor-en-weer-kuiers en retrogunstelinge wat ons as erfeniskos koester.

Met net die regte balans tussen nostalgie, modernisering van ou resepte en boeiende vertellinge is SAAM di boek vir huiskokke, kookboekversamelaars en almal wat nuuskierig en entoesiasties is oor Suid-Afrikaanse kos.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Stabilo Boss Original Highlighter (Blue)
R19 Discovery Miles 190
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R359 R287 Discovery Miles 2 870
Ultra Link Bluetooth Optical Mouse…
R450 R149 Discovery Miles 1 490
Star Wars: Episode 8 - The Last Jedi
Daisy Ridley, John Boyega, … Blu-ray disc  (2)
R243 Discovery Miles 2 430
Enduring Striped Silicone Wedding Ring…
 (1)
R250 R199 Discovery Miles 1 990
The Sun Is Also A Star
Yara Shahidi, Charles Melton, … DVD R160 R48 Discovery Miles 480
Funko Mystery Mini Box - Star Wars Solo…
R149 R92 Discovery Miles 920
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R899 R765 Discovery Miles 7 650
The Incredibles 2
Blu-ray disc  (1)
R195 Discovery Miles 1 950
Bantex PP Economy Quotation Folder…
R6 Discovery Miles 60

 

Partners