0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Huiskos - Nostalgie Is Die Beste Geurmiddel (Afrikaans, Paperback): Herman Lensing Huiskos - Nostalgie Is Die Beste Geurmiddel (Afrikaans, Paperback)
Herman Lensing 2
bundle available
R390 R279 Discovery Miles 2 790 Save R111 (28%) In stock

Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis, wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek.

Huiskos vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika.

Huiskos bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos trifle, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieŽl Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy van Pretoria tot in Pofadder kan kry.

Huiskos is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Krusell Boden Cover for Sony Xperia E4…
R48 Discovery Miles 480
Brexit: The Uncivil War
Benedict Cumberbatch, Lee Boardman, … DVD R269 Discovery Miles 2 690
Salton Precise Point Steam, Spray and…
R249 R199 Discovery Miles 1 990
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R95 Discovery Miles 950
Bantex Non-Toxic Glue Stick (22g)(White)
R19 R16 Discovery Miles 160
30
Adele CD R250 Discovery Miles 2 500
Grafix Little Hands - Paint Brush Art…
R101 Discovery Miles 1 010
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R335 R286 Discovery Miles 2 860
Stan & Ollie
Steve Coogan, John C. Reilly, … DVD R128 Discovery Miles 1 280
International Brigade Against Apartheid…
Ronnie Kasrils, Muff Andersson, … Paperback R320 R240 Discovery Miles 2 400

 

Partners