0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

In 'n Land Sonder VoŽls (Paperback): Harry Kalmer In 'n Land Sonder VoŽls (Paperback)
Harry Kalmer
R280 R199 Discovery Miles 1 990 Save R81 (29%) Shipped within 4 - 8 working days

Dit was die vyftiende jaar van ekonokrasie. Vyftien jaar nadat ons ons demokrasie vir die Korporasie verruil het. Die politiek is geprivatiseer. Nes ons polisiediens en hospitale, dekades vroeŽr. Danksy tegnologie, die stygende reŽnval, die veranderende klimaat, kon die land aan derduisende yskoue, dankbare Amerikaners en Kanadese blyplek bied. Vir beide die aankomelinge ťn die gevestigde inwoners het voorspoed en ’n beter lewe aangebreek.

So het ons geglo, of so is aan ons vertel. Maar nou leer ek ’n nuwe taal. Die taal van onthou. En dit maak my gevaarlik.

Wanneer ’n mediese dokter die aandag van die Sentinels trek, moet hy deur ’n verwoeste landskap vlug. In ’n wÍreld waar ’n skynson lig verskaf, raak hy ’n pion in ’n komplot waarvan hy onbewus is. Selfs die verdwyning van sy kind tydens die chaos en die kosopstande voor die Wending kon hom nie hierop voorberei nie.

In ’n land sonder voŽls is ’n verdoemende ondersoek na die impak van ’n totalitÍre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dŪt wat ons mense maak.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sylvanian Families - City House with…
 (29)
R1,557 R1,055 Discovery Miles 10 550
Melissa & Doug Soft Toys - Baby Roscoe…
 (2)
R105 Discovery Miles 1 050
Ja-Ru Prankz Cracked Screen
R29 R6 Discovery Miles 60
Ja-Ru Grab-it-Claw
R49 R27 Discovery Miles 270
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R537 R364 Discovery Miles 3 640
Janjax Rope Side Table (Small) (Natural…
R1,800 Discovery Miles 18 000
Kids Cove Luke L-Shape Double Bunk…
 (1)
R6,049 Discovery Miles 60 490
Not available
Giotto Make Up Cosmetic Pencils (Glamour…
R129 R98 Discovery Miles 980
Paw Patrol Stampers Foil Bag
R51 Discovery Miles 510

 

Partners