0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Die Heelal Op My Tong (Afrikaans, Paperback): Anoeschka Von Meck Die Heelal Op My Tong (Afrikaans, Paperback)
Anoeschka Von Meck
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Daar is ’n kluis in ’n winkeltrollie op die dak van Wille Willemien se 44.

Want sy en haar sus is op pad. Richtersveld toe. Om tussen Eksteenfontein en Khuboes hul pa se kluis – en sy sneeujas – nou n sy dood oor ’n afgrond te boender.

Terwyl die twee vroue reis, ontvou die verhaal van Willemien en haar pa:

’n Storie oor ’n Afrikaanse Al Capone, ’n man wie se duister sakeondernemings nie net tot die grense van Suid-Afrika beperk was nie. In Palm Springs dra sy lyfwagte koeldrank vir die fbi-agente aan vanwaar hulle sy huis dophou. Vroer jare moet Willemien in haar pa se kattebak wegkruip terwyl hy sake in verlate parkeerareas doen. N sulke uitstappies was haar beloning altyd ’n lekkerny, en s word haar lewenslange stryd met kos aangevuur.

Van Kaapstad na San Francisco en selfs Sri Lanka, met ’n wavrag vol seks, drugs & rock ’n’ roll, tref Anoeschka von Meck se nuutste roman jou soos ’n reusegolf en spoel sy die verhoudings oop wat van ons denkende, spirituele wesens maak.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Thank U, Next
Ariana Grande CD  (1)
R140 Discovery Miles 1 400
Russell Hobbs Pro-glide Steam & Spray…
R365 Discovery Miles 3 650
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Rexel Optima Document Wallet (A4)(Blue)
R28 Discovery Miles 280
Bloody Sunday - The Nun, The Defiance…
Mignonne Breier Paperback R320 R245 Discovery Miles 2 450
Angelcare Nappy Bin Refills
R150 Discovery Miles 1 500
Shoulder Bag with Pouch (Brown)
R199 R129 Discovery Miles 1 290
The Addams Family
Conrad Vernon / Greg Tiernan DVD  (1)
R160 R23 Discovery Miles 230
Mellerware Smartvac - Wet & Dry Plastic…
 (5)
R599 R432 Discovery Miles 4 320
Kingsons Valentine Series Shoulder Bag…
 (2)
R551 Discovery Miles 5 510

 

Partners