0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Brandmerk (Afrikaans, Paperback): Christelle van Rooyen-Wessels Brandmerk (Afrikaans, Paperback)
Christelle van Rooyen-Wessels 1
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R280 R221 Discovery Miles 2 210 Save R59 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Hy kan eerlik sę kleintjies hou van hom. Dit laat hom altyd dink dat hy ’n goeie pa sal maak. Die dogtertjie weeg byna niks en hy pluk haar met gemak tot binne-in sy voertuig. Hy trek dadelik weg, die spartelende kind oor sy skoot. Sy probeer onder sy greep uit kom, maar hy druk haar half onder die stuurwiel in.

Hy kyk rond. Niemand storm uit ’n huis of roep agter hom aan nie. Hy gee ’n ingenome laggie. Practice makes perfect, nč.

’n Kombers van boosheid daal neer oor ’n plattelandse dorp wanneer Portia Serape se vyfjarige dogtertjie gegryp word, maar dit is net die begin. Haar familie probeer naarstiglik om die kind op te spoor.

Nuus van die vermiste meisiekind bereik Klara Dean waar sy as maatskaplike werker by Veilige Hawe werk. Klara moes self die stukkies van haar lewe optel nadat sy en haar lieflingseun David die wreedheid van haar eksman oorleef het. Nou het Klara ’n nuwe, liefdevolle man en ’n oulike vierjarige.

Maar die nuwe vlaag onheil bedreig hul veiligheid, en hou kaptein Coghran en die plaaslike polisie wakker tot diep in die nag.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Man Of The Woods
Justin Timberlake CD  (6)
R53 R50 Discovery Miles 500
Russell Hobbs Pro-glide Steam & Spray…
R399 R332 Discovery Miles 3 320
Sellotape Clear Tape (12mm x 33m)(3…
R13 Discovery Miles 130
Taurus Geyser Eco 2800 - Titanium…
R1,199 R826 Discovery Miles 8 260
Nestle Nan Optipro 3 - Milk Powder for…
 (2)
R69 Discovery Miles 690
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R328 R277 Discovery Miles 2 770
Stan & Ollie
Steve Coogan, John C. Reilly, … DVD R97 R88 Discovery Miles 880
Becoming A Doctor - Learnings And…
Hloni Bookholane Paperback R295 R219 Discovery Miles 2 190
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R618 Discovery Miles 6 180
Strappy Midi Tiered Dress (Mustard)
R299 Discovery Miles 2 990

 

Partners