0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Newman se Voels van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback): Kenneth Newman, Vanessa Newman Newman se Voels van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Kenneth Newman, Vanessa Newman
R390 R312 Discovery Miles 3 120 Save R78 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Die gedenkuitgawe van Newman se VoŽls van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. Met die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei.

Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en Mosambiek. Die bekende, gebruikersvriendelike formaat van Newman se VoŽls van Suider Afrika is behou, maar die boek spog met 'n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou.

Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit.

'n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van Newman se VoŽls van Suider Afrika te gebruik.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Generic Backpack (Glow In The Dark…
R399 R299 Discovery Miles 2 990
Angelcare On-the-Go Refill - 2 Pack
 (1)
R141 Discovery Miles 1 410
Burberry Touch Eau De Toilette (30ml…
R699 R488 Discovery Miles 4 880
Off The Shoulder Top (White)
R249 Discovery Miles 2 490
Mon-Ami Retractable Crayons (12 Colours)
R69 Discovery Miles 690
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R328 R277 Discovery Miles 2 770
Vleis - Die Omvattende Gids
Annelien Pienaar Paperback R380 R289 Discovery Miles 2 890
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R328 R277 Discovery Miles 2 770
NanoTech BTN002-L Washable Face Mask…
R380 R345 Discovery Miles 3 450
Brother TN-2355 Black Toner Cartridge
R1,135 R999 Discovery Miles 9 990

 

Partners