0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Engele in die vreemde - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, Hardcover): Chris Schoeman Engele in die vreemde - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, Hardcover)
Chris Schoeman
R230 R184 Discovery Miles 1 840 Save R46 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wereld gekom van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk. Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, Belgie, Swede, Kanada, Australie en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie fassinerende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe, sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewinge en rampspoed terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige oe van sterwende mans in hul sorg. Hul verhale is die van barmhartigheid en moed.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Amos Red Glue Stick (8g)
R9 Discovery Miles 90
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R283 Discovery Miles 2 830
Angelcare Nappy Bin Refills
R150 Discovery Miles 1 500
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R283 Discovery Miles 2 830
Romoss Jump Starter Power Bank with LED…
R1,799 R1,299 Discovery Miles 12 990
Adjustable Phone & Tablet Metal Desk…
R81 Discovery Miles 810
Funko Pint Size Heroes: Guardians of The…
R99 R59 Discovery Miles 590
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R799 R680 Discovery Miles 6 800
Alcosan Alcohol Hand Sanitiser (100ml)
 (7)
R65 R50 Discovery Miles 500
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R283 Discovery Miles 2 830

 

Partners