0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Lugkasteel (Afrikaans, Paperback): Annelie Botes Lugkasteel (Afrikaans, Paperback)
Annelie Botes 2
R250 R200 Discovery Miles 2 000 Save R50 (20%) Ships in 7 - 12 working days

In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op ’n vliegtuig geklim het om in Engeland ’n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir ’n hellejaar (ook met heelwat hemelse oomblikke!) word sy Granny se hoeder.

Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom het Baai toe, vlieg sy wr Engeland toe. Di keer as die goewernante van vier onhebbelike bloubloed-seuntjies. En, soos Aspoestertjie, bevind sy haar in ’n grillerige ou kasteelhuis, en sy is net ’n kasteelbediende. Sy ly honger; sy verkluim. Sy moet haar karige leefruimte deel met die wandelende gees van ’n vrou wat lankal oorlede is, maar steeds snags in die kasteelgange rondloop.

Om vir haar ’n wegkruipplek te skep, rig sy ’n antieke Mercedes-Benz vol muisneste, wat verlate in ’n plaat onkruid staan, in as haar heiligdom. Droomplek. Dinkplek. Huilplek.

Tien jaar later sit sy by haar ou bruin lessenaar en rol die kamera terug na daardie tyd. Bekyk die glasskoentjies wat elke mens langs die pad verloor. Lugkastele wat tuimel. Alles net swaanveertjies in die winterwind. Tog, ondanks ons stukkende vlerke, leer ons vlieg. Hor en verder as wat ons ooit kon droom.

Soms. Soms nie

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Baobab Handkerchiefs
 (1)
R650 R400 Discovery Miles 4 000
Western Stars
Bruce Springsteen, Thom Zimny DVD R169 Discovery Miles 1 690
Funko Mystery Mini Box - Star Wars Solo…
R149 Discovery Miles 1 490
Kingsons Valentine Series Shoulder Bag…
 (2)
R587 Discovery Miles 5 870
Maped Greenlogic PVC Free Erasers (Pack…
R40 R24 Discovery Miles 240
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Introduction To Business Management
Barney Erasmus, Sharon Rudansky-Kloppers, … Paperback  (1)
R550 R497 Discovery Miles 4 970
AVENT Ultra Soft Soother (Birth - 6…
R209 R169 Discovery Miles 1 690
King Kong Leather Shopper Bag (Pecan)
R1,899 R1,495 Discovery Miles 14 950
Glass
James McAvoy, Bruce Willis, … DVD R156 Discovery Miles 1 560

 

Partners