0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Stroomop - Herinneringe van 'n koerantman in die Apartheid-era (Afrikaans, Paperback): Harald Pakendorf Stroomop - Herinneringe van 'n koerantman in die Apartheid-era (Afrikaans, Paperback)
Harald Pakendorf
R230 R181 Discovery Miles 1 810 Save R49 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Hoekom bel ’n boosaardige eerste minister ’n koerantredakteur skuins na sonop by sy huis? Waarom wil ’n kabinetsminister ’n verslaggewer met die vuiste bydam? En hoe kry ’n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer?

Harald Pakendorf beantwoord di vrae, en nog vele meer, in sy herinneringstog deur ’n onstuimige tydperk in Suid-Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe van apartheid kon hierdie “liberale” redakteur van Oggendblad (1972–1979) en Die Vaderland (1980–1986) met moeite voor hulle o verdra. Pakendorf moes John Vorster en PW Botha se woedebuie telkemale trotseer.

Vandag sal lesers hul koppe in ongeloof skud oor die scenario’s wat tydens apartheid se hoogbloei in die voorkamers van politieke mag afgespeel het. Maar vir die politieke base van destyds was Harald Pakendorf sy tyd ver vooruit. S ver dat hulle hom sonder meer uit sy redakteurstoel verwyder het. ’n Fassinerende, persoonlike terugblik wat lesers sal boei.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Jump - A Memoir
Lenerd Louw Paperback R260 R195 Discovery Miles 1 950
The Cradle Of The Hockey Club - Bare…
Jackie Phamotse Paperback R280 R199 Discovery Miles 1 990
Avantree HandiSync Keychain Micro USB…
 (3)
R98 Discovery Miles 980
Beelink GT1A 3GB RAM 32GB ROM Amlogic…
R2,499 R1,469 Discovery Miles 14 690
NoH2O Chrome-Finish Waterless Hand…
R599 R299 Discovery Miles 2 990
Magbuddy Headrest Mount
R429 Discovery Miles 4 290
Mimbee Soft Blue Paw Print Teddy Watch
R129 Discovery Miles 1 290
Spyro Reignited Trilogy
 (2)
R599 R480 Discovery Miles 4 800
Kindle E-Reader WiFi with Touchscreen…
R2,199 R1,699 Discovery Miles 16 990
MUVIT Tiger 1.2M Ultra Resistant…
R399 Discovery Miles 3 990

 

Partners