0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse (Afrikaans, Paperback): Herman Lategan Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse (Afrikaans, Paperback)
Herman Lategan
R230 R184 Discovery Miles 1 840 Save R46 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie versameling stories en besinnings uit die immergewilde skrywer se “Woorde wat wip”-rubriek wat tweeweekliks in Rapport verskyn, sal lesers met selfs die stroefste hallelujagesigte opkikker.

In hierdie boek kry jy insae in hoe stories rondom woorde gevorm word. Herman kies telkens ’n woord en bou ’n storie om dit. Die inhoud val uiteen as ’n tipe abecedarium – speelse inskripsies volgens die letters van die alfabet, dikwels met woorde wat nie meer alledaags gebruik word nie of die gevaar loop om in onbruik te raak.

Al gewonder wat ’n huilboerboom, meelwurms, kofia, ietsjoebeentjie, sandkombers of kamdebooharpuisbos is? In hierdie boek word diť woorde, en vele meer, geaktiveer as spilpunte waarom heerlike stories verweef is. Ideaal vir proe-proe lees op enige plek waar jy jou sit of lÍ die lekkerste kry.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Funko Pint Size Heroes: DC Classic…
R92 R61 Discovery Miles 610
Kingsons Valentine Series Shoulder Bag…
 (2)
R499 R455 Discovery Miles 4 550
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R283 Discovery Miles 2 830
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R283 Discovery Miles 2 830
Vleis - Die Omvattende Gids
Annelien Pienaar Paperback R380 R289 Discovery Miles 2 890
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R283 Discovery Miles 2 830
ZA Tummy Control, Bust Enhancing & Waist…
R570 R399 Discovery Miles 3 990
The Current War
Benedict Cumberbatch, Michael Shannon, … DVD  (2)
R55 R47 Discovery Miles 470
Verimark Maxxus V-Trainer Compact
R3,499 Discovery Miles 34 990
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R618 Discovery Miles 6 180

 

Partners