0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Kammaland (Afrikaans, Paperback): Annelie Botes Kammaland (Afrikaans, Paperback)
Annelie Botes
R280 R224 Discovery Miles 2 240 Save R56 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op ’n kanaalboot in die verre Engeland. Op hul eie. Sonder ervaring. Sonder ’n bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop.

Annelie en die ou gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle nŠ vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat dŠlk voorlÍ. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook ’n reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en die kinders bel om hulle te kom haal.

Maar tot op die een-en-neŽntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Simba ABC Funny Animal Driver (Supplied…
R49 Discovery Miles 490
Majorette City Set - Trailer Assortment…
R116 Discovery Miles 1 160
Gloop Dinosaur Snot Slime
R50 Discovery Miles 500
BANTING 7 Day Meal Plans - 100 Favourite…
Rita Venter, Natalie Lawson, … Paperback  (10)
R350 R250 Discovery Miles 2 500
NBA 2K21
R1,149 R1,073 Discovery Miles 10 730
Lenovo TB-7104I 7" Tablet (Black)
R1,489 Discovery Miles 14 890
Bestway Hydro Pro Swim Cap (Colour may…
R35 Discovery Miles 350
Funko Pint Size Heroes: DC Classic…
R92 R62 Discovery Miles 620
Vibro Shape Belt
R809 Discovery Miles 8 090
Under The Streetlight
Boyz II Men CD  (2)
R256 Discovery Miles 2 560

 

Partners