0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Net Mooi Fine (Afrikaans, Paperback): Lanie van Reenen Net Mooi Fine (Afrikaans, Paperback)
Lanie van Reenen
R240 R192 Discovery Miles 1 920 Save R48 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Iets heerliks gebeur. Dis asof ek nie meer Lanie-op-’n-fiets op ’n mission is nie, maar een word met die natuur om my; of ek nog van altyd af hier was, hier hoort. Asof die lewe nog altyd eenvoudig was. Ek klim af en gaan l op my rug en kyk deur die herfsblare wat goud aan die bome hang tot by die ysblou lug ver bo. Ek wil iets gee, iets s…

Net mooi fine is die opvolg van Lanie van Reenen se suksesvolle boek C’est la Vie. Hierin beskryf sy wat gebeur het sedert haar hotelprojek in Frankryk gefaal het; hoe sy die nuwe realiteite van haar eie gestroopte lewe te bowe moet kom terwyl sy ook die verwerende chteau moet probeer red of verkoop.

Op haar pad na heling onderneem Lanie vele avonture: soms alleen per fiets, soos wanneer sy die Camino Portuguese voltooi; maar ook te voet, soos die tog na die berg Everest se basiskamp wat sy ter wille van liefdadigheid onderneem.

In hierdie ontroerende omstandighede ontstaan die vraag: Wat is die somtotaal van verlies? En hoe groot is die wins wat verlies tot gevolg kan h as jy bewustelik daarmee omgaan, sodat ʼn mens ten slotte kan s: “Eintlik is alles net mooi fine”?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Not available
Philips SHE1405BK/10 headphones/headset…
R159 R104 Discovery Miles 1 040
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R899 R765 Discovery Miles 7 650
Derick Gold & Brown Sunglasses
R99 Discovery Miles 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R180 R144 Discovery Miles 1 440
Bosch Vacuum Cleaner (2100W | Black)
 (18)
R1,619 R999 Discovery Miles 9 990
Paper Mate Inkjoy 100 Capped Ballpoint…
 (1)
R5 Discovery Miles 50
Funko Mystery Mini Box - Star Wars Vinyl…
R149 R92 Discovery Miles 920
Alien: 6-Film Collection - Alien…
Sigourney Weaver, Michael Fassbender, … Blu-ray disc R599 R451 Discovery Miles 4 510
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R180 R144 Discovery Miles 1 440

 

Partners