0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Die Kwesbares - 'n Sluiper-Roman (Afrikaans, Paperback): Steve Hofmeyer Die Kwesbares - 'n Sluiper-Roman (Afrikaans, Paperback)
Steve Hofmeyer
R230 R184 Discovery Miles 1 840 Save R46 (20%) Ships in 5 - 10 work days

Daar’s altyd daardie een persoon van wie jy nie weg kan stap nie. Al weet jy dat jy moet.

In hierdie nuwe afl ewering van die reeks speel die Sluiper klaar met homself. Hy lÍ sy wapens neer en kies die liefde. Die dodelikste ding wat hy ooit kon doen. Nie net laat dit hom uiters kwesbaar nie, maar dit bring hom lynreg te staan teen die boosaardigste fi guur met wie hy nog ooit te make gehad het: Jesķs Fidencio HernŠndez, beter bekend as die Veearts van Baia Farta. So ook met die spoke uit sy verlede.

In ’n verhaal wat strek van Suid-Afrika tot die Kalahari, Mauritius en Atlanta, Georgia, kom die Sluiper te staan voor sy vyande, korrupte regeringsamptenare, sluipmoordenaars, folteraars, en sy grootste uitdaging tot dusver.

Met hierdie derde afl ewering in die Sluiper-reeks oortref Steve Hofmeyr selfs die ontsaglik hoŽ standaard wat hy met Die onaantasbares (2017) en Die Lucky Strike (2018) gestel het. As aksieroman is Die kwesbares heeltemal uniek in die Afrikaanse lettere. Trefseker en sekuur.

Soos ’n koeŽl.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Gourmet Cookbook
Bernadette le Roux Paperback  (8)
R249 R29 Discovery Miles 290
STEM Activity: Sensational Science
Steph Clarkson Paperback  (4)
R218 R159 Discovery Miles 1 590
Logitech M235 Wireless Optical Mouse…
R399 R279 Discovery Miles 2 790
Heat - 2-Disc Director's Definitive…
Al Pacino, Robert De Niro, … Blu-ray disc  (2)
R191 Discovery Miles 1 910
Solal Curcumin NovaSOL - Healthy Aging…
 (1)
R213 R199 Discovery Miles 1 990
Disney Princess 12-Film Collection
DVD R1,299 R699 Discovery Miles 6 990
CritiCare Reusable Face Mask (4 Pack)
 (31)
R129 R19 Discovery Miles 190
Ntech N64 Style USB Wired Controller…
 (2)
R300 R189 Discovery Miles 1 890
Snappy Tritan Bottle (1.2L)(Blue)
R199 R129 Discovery Miles 1 290
Beautiful Trauma
Pink CD  (3)
R107 Discovery Miles 1 070

 

Partners