0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

'n Enkele Verhaal - Die Jag Op 'n Reeksverkragter (Afrikaans, Paperback): Deon Wiggett 'n Enkele Verhaal - Die Jag Op 'n Reeksverkragter (Afrikaans, Paperback)
Deon Wiggett
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R300 R237 Discovery Miles 2 370 Save R63 (21%) Ships in 7 - 10 working days

In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, SuidAfrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in ’n Enkele verhaal, vertel hy vir die eerste keer ’n Afrikaanse storie in Afrikaans – en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens briljante onderwyser en latere mediabaas wat ’n donker lewe gelei het.

Deon se missie om ’n monster aan die kaak te stel, neem hom van Breytenbach se hoŽrskooljare by die landbouskool op Kroonstad na die beroemde Grey Kollege in Bloemfontein en die globale reus Naspers. Maar sy kruistog gaan soveel verder. Namate hy sistemiese tekortkominge by beroemde sowel as obskure skole ondersoek, onthul hy ’n kultuur van aandadigheid wat ’n ernstige gevaar vir Šl Suid-Afrika se kinders inhou. In die loop van sy ondersoek na mans wat op kinders jag maak, skep Deon ’n model wat enigiemand kan gebruik om pedofiele in hul midde te identifiseer. In sy eie woorde: “Dit is aangenaam om voor te gee dat mans nie kinders verkrag nie, maar as jy eers aanvaar dat dit gebeur, word dit verrassend maklik om die roofdiere uit te ken. Wanneer jy eers ’n universele patroon met ’n spesifieke man se profiel vergelyk, kan jy die bedrog raaksien voor dit te laat is.”

’n Enkele verhaal is ’n boeiende, deurdagte en verrassend ondeunde storie van een man se vasberadenheid om sy kindertrauma te verwerk, ander te help om hul eie demone in die oŽ te kyk, en om ’n stukkie skoonheid terug te wen uit die jeug wat hy verloor het.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Happy Baby Organic Baby Food S2 Simple…
R38 R35 Discovery Miles 350
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Afritrail Rhebok Aluminium Directors…
R599 R450 Discovery Miles 4 500
Sandisk SD Card (16GB)(Class 4)
R78 Discovery Miles 780
Lucky Plastic Double Sided Thin-Toothed…
R19 Discovery Miles 190
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
R199 Discovery Miles 1 990
Dunlop Swingball Set
R368 Discovery Miles 3 680
Licensed Poster - World Map With Flags
R99 Discovery Miles 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Friends Trivial Pursuit Bite Size Board…
 (4)
R340 Discovery Miles 3 400

 

Partners