0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Die Griekwastad Moorde - Die Misdaad Wat Suid-Afrika Geruk Het (Afrikaans, Paperback, Rolprent-Vrystelling Uitgawe): Jacques... Die Griekwastad Moorde - Die Misdaad Wat Suid-Afrika Geruk Het (Afrikaans, Paperback, Rolprent-Vrystelling Uitgawe)
Jacques Steenkamp
R280 R199 Discovery Miles 1 990 Save R81 (29%) Ships in 5 - 10 working days

Die vrede en stilte in die klein Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort n skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe ’n jong tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp binnejaag en met skreeuende remme voor die byna verlate polisiestasie stilhou. Dit was net voor 19:00 toe die bebloede Don Steenkamp uit die voertuig spring en die aanklagkantoor binnestorm met die nuus dat sy ouers en suster op die familieplaas Naauwhoek wreedaardig doodgeskiet is. Alhoewel daar aanvanklik gedink is dat die moorde net ng ’n plaasaanval was, is Don maande later weens die moorde gearresteer. Dit het ’n proses aan die gang gesit wat Suid-Afrika sou meesleur en die mense van Griekwastad onderling sou verdeel.

Hierdie boeiende verhaal van wat werklik op daardie noodlottige dag op die plaas Naauwhoek gebeur het, word vertel deur die verslaggewer wat die saak van die eerste dag af gevolg het. Dit is gebaseer op onderhoude met al die betrokkenes, insluitende die ondersoekbeamptes, die forensiese en ballistiese deskundiges asook familie en vriende van die oorledenes, en eindig met die uitspraak en vonnisoplegging…

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Angelcare On-the-Go Dispenser
 (2)
R130 R109 Discovery Miles 1 090
Maped Geo 180Deg Protractor (12cm)
R14 Discovery Miles 140
Kanarie
Schalk Bezuidenhout, Hannes Otto, … DVD  (1)
R160 R98 Discovery Miles 980
Philips Avent Natural Trainer Cup 150ml
R195 Discovery Miles 1 950
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R899 R765 Discovery Miles 7 650
Philips SHE1350 In-Ear Headphones…
R99 R79 Discovery Miles 790
ShooAway (Black)
 (3)
R299 R259 Discovery Miles 2 590
Enduring Mid Colour Silicone Wedding…
R250 R199 Discovery Miles 1 990
Paper Mate Inkjoy 100 Capped Ballpoint…
 (1)
R5 Discovery Miles 50
Lord You Are Good
Rebecca Malope CD R109 Discovery Miles 1 090

 

Partners