0
Your cart

Your cart is empty

Price
  • R0 - R50 (13)
  • R50 - R100 (585)
  • R100 - R250 (2,368)
  • R250 - R500 (1,079)
  • R500+ (644)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational

Showing 1 - 25 of 4689 matches in Children's & Educational

The Mark: Gr 10 Home Language - Study Work Guide (Paperback): Janet Unterslak The Mark: Gr 10 Home Language - Study Work Guide (Paperback)
Janet Unterslak; Edyth Bulbring 1
R161 Discovery Miles 1 610 In stock

This Study Work Guide has been written according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement of the DBE for Grade 10 English Home Language. This guide will assist learners in their understanding of the novel and their preparation for examinations.

Key points:

- The "official study guide" - developed by Tafelberg, the original publisher of the novel, under the series Best Books Study Work Guides

- Pre-, during and post reading activities including analysis and questions

- Formal assessment activities for examination purposes

Answer sheets downloadable for FREE from http://www.nb.co.za/Books/19971

Best Bunnies (Paperback): Frederick Warne Best Bunnies (Paperback)
Frederick Warne
R74 R58 Discovery Miles 580 Save R16 (22%) Within 7 - 11 working days
Rescue - CAPS Approved: Grade 7 (Paperback): Michelle Faure Rescue - CAPS Approved: Grade 7 (Paperback)
Michelle Faure
R49 Discovery Miles 490 In stock

It’s school holidays and Zolani is bored. Next door he sees his neighbour, Fulani, has a cute new puppy. When he overhears Fulani arranging an illegal dogfight in an abandoned warehouse, he decides to try and stop him. But he can’t do it alone. He plucks up courage to ask his bossy classmate, Tashnay, who always has an answer for everything. Will their bravery and team work be enough to stop the gang and rescue the dogs from a cruel fate?

Nuwe Alles-in-Een Gr 7 Taal- en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe Alles-in-Een Gr 7 Taal- en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R146 Discovery Miles 1 460 In stock

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ín pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ín leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek Ė taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Rainbow Reading Level 2 - Houses: The Best House of All Box C, Level 2 (Paperback): Wendy Hartmann Rainbow Reading Level 2 - Houses: The Best House of All Box C, Level 2 (Paperback)
Wendy Hartmann
R88 Discovery Miles 880 In stock

This rhyming story tells about the different types of houses that people make, from houses made out of rock and stone to houses made out of cake.

Best Books graded reader: Level 2 Book 2: Gr 2: Reader - First additional language (Paperback): Best Books Panel Best Books graded reader: Level 2 Book 2: Gr 2: Reader - First additional language (Paperback)
Best Books Panel
R54 Discovery Miles 540 In stock
Best Books Graded Reader, Level 3 Book 3 - Best Books graded reader: Level 3 Book 3: Gr 2: Reader Gr 2: Reader (Paperback):... Best Books Graded Reader, Level 3 Book 3 - Best Books graded reader: Level 3 Book 3: Gr 2: Reader Gr 2: Reader (Paperback)
Best Books Panel
R54 Discovery Miles 540 In stock
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Alta... Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R181 Discovery Miles 1 810 Within 7 - 15 working days

Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.

Hierdie oefenboek

- is saamgestel volgens die vereistes van die KABV.

- bied begripstoetse.

- bied agt hoofstukke met taaloefeninge.

- bied oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding.

- is gebruikersvriendelik.

- bevorder taal- en leesvermoŽ.

- bied toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture.

- bevat Engels en Afrikaans as instruksietaal.

Hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.

Die antwoordstel is op www.bestbooks.co.za beskikbaar.

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en Leesoefenboek vir Afrikaans (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en Leesoefenboek vir Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R166 Discovery Miles 1 660 Within 7 - 15 working days

Hierdie oefenboek sal taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat praktiese taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke en ander tekssoorte vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.

Taalstrukture en -konvensies wat in hierdie boek behandel word, sluit in:

klankleer

woordvorming

selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde

byvoeglike naamwoorde

werkwoorde en bywoorde

ander woordsoorte soos lidwoorde, voorsetsels en voegwoorde

sinsleer

betekenisleer.

Hierdie oefenboek bied begripstoetse in elke hoofstuk met taaloefeninge wat op afdeling volg. Daar is ook agt hersieningsvraestelle vir toetsvoorbereiding sowel as ’n oefenvraestel vir eksamenvoorbereiding. Die toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture in Engels en Afrikaans sal jou voorbereid in die Afrikaans-klaskamer maak.

Onthou, hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.

Die Best Books Eksamenhulp Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal dek die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring.

Die antwoordstel is gratis op www.bestbooks.co.za beskikbaar.

*Ook vir gebruik deur IEB-leerders.

Nuwe alles-in-een graad 6 Taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een graad 6 Taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R141 Discovery Miles 1 410 In stock

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ín pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ín leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek Ė taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Panel,... Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books Panel, Mart Meij 1
R127 Discovery Miles 1 270 Within 7 - 15 working days

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 2- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reŽlspasiŽring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.

New All-in-One Gr 3 Home Language Teacher?s Guide (Paperback): New All-in-One Gr 3 Home Language Teacher?s Guide (Paperback)
R394 Discovery Miles 3 940 In stock

The Home Language Teacher's Guide contains a year plan, the four term plans, possible time schedules for a full week and daily step-by-step teaching plans for 40 weeks for the subject. The teaching plans include the following: the weekly teaching plan, hints and essential information as background knowledge before the lessons are tackled, the rhymes and songs mentioned in the teaching plan, complete step-by-step lessons for each day and guidance on how to complete the prescribed assessment tasks. The Teacher’s Guide is written according to the requirements of the CAPS.

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 3 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Panel Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 3 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books Panel
R127 Discovery Miles 1 270 Within 7 - 15 working days

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 3- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reŽlspasiŽring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank - in druk- en lopende skrif - korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit sal leer volgens die vereistes van die KABV.

Study work guide: My children! My Africa!: Gr. 12 - First additional language (Paperback): Peter Southey Study work guide: My children! My Africa!: Gr. 12 - First additional language (Paperback)
Peter Southey
R121 Discovery Miles 1 210 Within 7 - 15 working days

Best Books Study Work Guide: My Children! My Africa! This study work guide has been compiled to help learners grasp each act, theme and character in My Children! My Africa! the prescribed play for Grade 12 First Additional Language. It's a workbook, learners answer questions in the guide. Bought every year. Background of Bantu education. Notes/summaries. Get to know Mr. M, Thami & Isabel. Page-by-page notes of each and act with contextual questions. Assessment activities and essays.

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 1 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Panel,... Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 1 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books Panel, Mart Meij 1
R127 Discovery Miles 1 270 Within 7 - 15 working days

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 1- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reŽlspasiŽring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.

Studiewerkgids - Vers en Vlam: Gr 10 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Rene Badenhorst, Marianne Ross, Ilna... Studiewerkgids - Vers en Vlam: Gr 10 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Rene Badenhorst, Marianne Ross, Ilna Stander, Wilreza Theron; Compiled by Rene Badenhorst, …
R181 Discovery Miles 1 810 Within 7 - 15 working days

Hierdie studiewerkgids vir leerders en onderwysers kan saam met die voorgeskrewe poŽsiebloemlesing vir Afrikaans graad 10 EAT gebruik word. Die gids verskaf bykomende inligting, vrae en opdragte by die voorgeskrewe gedigte in ​Vers en vlam: ’n poŽsiebloemlesing vir graad 10 EAT​. Die aanslag is toeganklik en informeel, en gerig op die leerder.

New All-in-One Learn to Read and Write for Grade 3 - A home language workbook (Paperback): Best Books Panel New All-in-One Learn to Read and Write for Grade 3 - A home language workbook (Paperback)
Best Books Panel
R127 Discovery Miles 1 270 Within 7 - 15 working days

The activities in the New All-In-One Learn to Read and Write Grade 3 Home Language Workbook will ensure language and writing success!

Reading lessons are graded and sounds are presented step by step, keeping the eye span, sight word vocabulary and sentence structure that a Grade 3 learner should know in mind. The reading lessons are followed by applicable language exercises. The learner also cuts out an "Own reader" to practise sounds and spelling.

The new sounds learnt are practised on handwriting strips, developing the learners’ pencil grip and handwriting skills. All of sounds are practised through handwriting - the learner is encouraged to draw patterns (which resemble the sounds) and write sentences.

The handwriting exercises are in the correct font and line spacing - in print and cursive writing - so that the learner learns to write correctly.

Handwriting and language exercises are presented in the order that learners will learn them in class according to CAPS

Nuwe alles-in-een graad 5 taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een graad 5 taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R141 Discovery Miles 1 410 Within 7 - 15 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ín pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ín leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek Ė taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Staple bound): Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Staple bound)
Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten
R111 Discovery Miles 1 110 Within 7 - 15 working days

Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders ín voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NKV. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDAs) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.

Study Work Guide: Finders Keepers (Paperback): Charlene van Rooyen, Rosamund Haden Study Work Guide: Finders Keepers (Paperback)
Charlene van Rooyen, Rosamund Haden
R131 Discovery Miles 1 310 Within 7 - 15 working days

This study work guide has been compiled to help learners understand and grasp all aspects of the novel and use of language in Finders Keepers, the prescribed novel for Grade 10 English First Additional Language. This study work guide has been compiled to the requirements of CAPS and all important aspects relating to the novel have been covered – in accessible language. The story is about Lufuno leaving Jozi to start a new life in Cape Town. She is bullied at school because of her Venda heritage. She develops a friendship with a Xhosa chief's son.

This study work guide forms part of a series. It is not only a guide in which the novel is discussed, but also a workbook in which learners can make notes. This provides revision for exams and tests. This study work guide supplements the prescribed text Finders Keepers.

The answers to all questions are available on www.bestbooks.co.za.

New All-in-One Learn to Read and Write for Grade 2 - A home language workbook (Paperback): Best Books Panel, Mart Meij New All-in-One Learn to Read and Write for Grade 2 - A home language workbook (Paperback)
Best Books Panel, Mart Meij
R127 Discovery Miles 1 270 Within 7 - 15 working days

The activities in the New All-In-One Learn to Read and Write Grade 2 Home Language Workbook will ensure language and writing success!

The reading lessons are graded and sounds are presented step by step, keeping the eye span, sight word vocabulary and sentence structure that a Grade 2 learner should know in mind. The reading lessons are followed by applicable language exercises. The learner also cuts out an "Own reader" to practise sounds and spelling.

The new sounds learnt are practised on handwriting strips, developing learners’ pencil grip and handwriting skills. Sounds are practised through handwriting - the learner is encouraged to draw patterns (which resemble the sounds) and write sentences.

The handwriting exercises are in the correct font and line spacing - in print writing (e.g. round/slanted letters) - so that the learner learns to write correctly.

Handwriting and language exercises are presented in the order that learners will learn them in class according to CAPS.

Nuwe alles-in-een graad 4 taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een graad 4 taal- en leesoefenboek vir eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R131 Discovery Miles 1 310 Within 7 - 15 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ín pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ín leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek Ė taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 5 Leesboek 1 - Nee, Ella, Nee!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 5 Leesboek 1 - Nee, Ella, Nee!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R52 Discovery Miles 520 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

Fokus:

- Diskriminasie van verskille en ooreenkomste in herhalende frases.

- Ontwikkeling van liggaamsbeeld en name van liggaamsdele.

- Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike vaardighede, interpreteer en redeneer.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Winterklere (Afrikaans, Paperback): Marina van Eeden, Zelda... Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Winterklere (Afrikaans, Paperback)
Marina van Eeden, Zelda Vorster
R52 Discovery Miles 520 Within 7 - 15 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

- Fokus: Konsepvorming van winter en wintersklere m.b.v ondersteunende illustrasies. Woordeskatuitbreiding in konteks: Name van kledingstukke, begrip van ‘n paar skoene, gepaste werkwoorde, ruimtelike begrippe en kleure.

Mother Knows Best - A Tale of the Old Witch (Hardcover): Serena Valentino Mother Knows Best - A Tale of the Old Witch (Hardcover)
Serena Valentino
R335 R262 Discovery Miles 2 620 Save R73 (22%) Within 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Crazy House
James Patterson, Gabrielle Charbonnet Paperback  (1)
R215 R172 Discovery Miles 1 720
Selfies, Sexts And Smartphones - A…
Emma Sadleir, Lizzie Harrison Paperback R200 R160 Discovery Miles 1 600
Lord Of Shadows - The Dark Artifices…
Cassandra Clare Paperback  (4)
R210 R175 Discovery Miles 1 750
Diary Of A Wimpy Kid 12: The Getaway
Jeff Kinney Hardcover  (2)
R235 R188 Discovery Miles 1 880
The World's Worst Children 2
David Walliams Paperback  (2)
R220 R183 Discovery Miles 1 830
The Gruffalo (Book and Toy Gift Set)
Julia Donaldson Mixed media product  (3)
R338 R293 Discovery Miles 2 930
Turtles All The Way Down
John Green Hardcover  (6)
R290 R232 Discovery Miles 2 320
The One Memory Of Flora Banks
Emily Barr Paperback  (1)
R212 R127 Discovery Miles 1 270
Asterix and the Chariot Race
Jean-Yves Ferri Hardcover  (2)
R249 R214 Discovery Miles 2 140
The BIG Book Of Animal Stories
Steve Smallman, Robert Dunn, … Hardcover R190 R152 Discovery Miles 1 520

 

Loyalty partners