Radio Raps: Life 101 - Jonathan Live At Emperor's Palace (DVD)


Wat is nou beter as om n les te kry by n man wat alles weet? Niks! Kom luister hoe Jonathan jou slim maak oor alles van die lewe wat die moeite werd is : Hoe om te sing, hoe om te drink, hoe om te praat en natuurlik raad oor die poppe. Hierdie opname was gedoen voor n lewendige gehoor in Emperor's Palace. Dis maklik om te sien hoekom Jonathan van die Oos-rand se videos reeds miljoene kere gekyk is.

R23
Discovery Miles230
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wat is nou beter as om n les te kry by n man wat alles weet? Niks! Kom luister hoe Jonathan jou slim maak oor alles van die lewe wat die moeite werd is : Hoe om te sing, hoe om te drink, hoe om te praat en natuurlik raad oor die poppe. Hierdie opname was gedoen voor n lewendige gehoor in Emperor's Palace. Dis maklik om te sien hoekom Jonathan van die Oos-rand se videos reeds miljoene kere gekyk is.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Brand

Times Media Films

Release date

May 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Package Dimensions

192 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

DVD

Categories

LSN

XGN-LHP-4FH-6



Trending In Film