Hartstories - Huis Toe Met 'n Ligter Tred (Afrikaans, Paperback)


Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daars stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid. Voel sommer dadelik beter met dié Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.

R206
List Price R240
Save R34 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2060
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item



Product Description

Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daars stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid. Voel sommer dadelik beter met dié Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

" Lees ’n mens Hartstories, laat dit jou landshart weer ’n bietjie jubel omdat die ervarings eg is. Dit is aan doodgewone burgers se eie lyf gevoel. Dit het dié leser genoop om opnuut met ’n vroliker ingesteldheid om te gaan met diegene waarmee skouers geskuur word omdat dit álmal se tred ligter maak. Koop dit. Dis goedkoper as Prozac of ’n TV-lisensie." Annemarie van der Walt, BY (Die Burger), 17 Oktober 2015

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

September 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Editors

Dimensions

213 x 137 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-07508-0

Barcode

9780624075080

Languages

value

Categories

LSN

0-624-07508-7



Trending On Loot