Die Krag Van Die Heilige Gees (Afrikaans, Paperback)


Die krag van die Heilige Gees deur Angus Buchan is geinspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroee kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het. Die krag van die Heilige Gees is 'n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees 'n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.

R83
List Price R100
Save R17 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles830
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die krag van die Heilige Gees deur Angus Buchan is geinspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroee kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het. Die krag van die Heilige Gees is 'n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees 'n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

May 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

156

ISBN-13

978-1-4316-0652-8

Barcode

9781431606528

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-0652-9



Trending On Loot