Eerste Sprokies: Rooikappie (Afrikaans, Paperback)


Lank gelede was daar ’n pragtige meisie wat aan die rand van ’n groot woud gebly het. Haar verjaardagpresent van haar ouma was ’n mooi rooi mantel met ’n kappie. Daarom het almal haar Rooikappie genoem. Eendag sê Rooikappie se mamma vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar, dit sal haar beter laat voel.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

R91
List Price R105
Save R14 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles910
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie wat aan die rand van ’n groot woud gebly het. Haar verjaardagpresent van haar ouma was ’n mooi rooi mantel met ’n kappie. Daarom het almal haar Rooikappie genoem. Eendag sê Rooikappie se mamma vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar, dit sal haar beter laat voel.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot