Beatrix sê: Raak Hekelslim (Afrikaans, Paperback)


Die dae toe net oumas en oujongnooiens doilies vir suikerpotjies wou hekel is lankal verby! Hekel het ontwikkel in die nommer een kunstige tydverdryf vir jonk en oud, met ’n groot verskeidenheid hekelgare in alle kleure van die reenboog en eindelose patroonmoontlikhede. Maar hoe gemaak indien jy selfs nie eers weet hoe om ’n hekelpen korrek vas te hou nie? Die oplossing vir jou penarie is: Beatrix se: Raak hekel-slim! Beatrix se: Raak hekel-slim is ’n volledige hekelhandleiding en die perfekte allesomvattende gids om beginners aan die kunsvorm van hekel bekend te stel. Die volkleurfoto’s en haarfyn instruksies word gekomplementeer deur spoggerige hekelprojekte wat jou nuwe vaardighede toets. Die boek sal ook as ’n nuttige naslaanbron vir die gesoute handwerker dien. Die boek verduidelik die volgende: Hekelpengroottes, -tipes en waarvan dit gemaak word (NB: dit sluit ook ’n hekelpen-omskakelingstabel tussen VS, VK en metrieke mates in); Ander hekelgereedskap bv. kettingmerkers, stopnaalde en meetapperate; Hoe om die hekelpen en draad vas te hou (en wat om te doen as jy linkshandig is); Hekeldraad bv. die voor-en nadele van natuurlike en kunsmatige vesels, die gewig van hekelgare en om hoeveelhede benodig uit te werk; Kleurteorie en hoe om kleure te kombineer; Lees van patrone en diagramme en ’n volledige lys van al die steekafkortings tussen VS, VK en Afrikaans.

R245
List Price R285
Save R40 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2450
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die dae toe net oumas en oujongnooiens doilies vir suikerpotjies wou hekel is lankal verby! Hekel het ontwikkel in die nommer een kunstige tydverdryf vir jonk en oud, met ’n groot verskeidenheid hekelgare in alle kleure van die reenboog en eindelose patroonmoontlikhede. Maar hoe gemaak indien jy selfs nie eers weet hoe om ’n hekelpen korrek vas te hou nie? Die oplossing vir jou penarie is: Beatrix se: Raak hekel-slim! Beatrix se: Raak hekel-slim is ’n volledige hekelhandleiding en die perfekte allesomvattende gids om beginners aan die kunsvorm van hekel bekend te stel. Die volkleurfoto’s en haarfyn instruksies word gekomplementeer deur spoggerige hekelprojekte wat jou nuwe vaardighede toets. Die boek sal ook as ’n nuttige naslaanbron vir die gesoute handwerker dien. Die boek verduidelik die volgende: Hekelpengroottes, -tipes en waarvan dit gemaak word (NB: dit sluit ook ’n hekelpen-omskakelingstabel tussen VS, VK en metrieke mates in); Ander hekelgereedskap bv. kettingmerkers, stopnaalde en meetapperate; Hoe om die hekelpen en draad vas te hou (en wat om te doen as jy linkshandig is); Hekeldraad bv. die voor-en nadele van natuurlike en kunsmatige vesels, die gewig van hekelgare en om hoeveelhede benodig uit te werk; Kleurteorie en hoe om kleure te kombineer; Lees van patrone en diagramme en ’n volledige lys van al die steekafkortings tussen VS, VK en Afrikaans.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

July 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

260 x 211 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

142

ISBN-13

978-0-7993-8281-5

Barcode

9780799382815

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-8281-7



Trending On Loot