Beloftes Van Sekerheid (Afrikaans, Paperback)


Die wereld waarin ons vandag leef, is vol onrealistiese verwagtings. God wil he ons moet vry wees van hierdie beklemming en sekerheid in Hom vind. In Beloftes van sekerheid handel oor 13 algemene vrese wat vroue teister. Vrese soos: die onsekerhede en onvoorspelbaarheid van die lewe; daardie probleem wat jy met jou selfvertroue het; die tye wanneer jy alleen voel; jou soeke na liefde; wanneer jou verhoudings beskadig is; waar jy vir jouself grense moet stel; wanneer dit voel of jy niemand se liefde waardig is nie; wanneer kompetisie en konflik jou uitput; en die tye wanneer jy God se verlossende krag ekstra nodig het. Beloftes van sekerheid bestaan uit Skrifgedeeltes uit God se Woord en belangrike uittreksels uit Beth Moore se boek Verby met onsekerheid.

R25
List Price R30
Save R5 17%
Discovery Miles250
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die wereld waarin ons vandag leef, is vol onrealistiese verwagtings. God wil he ons moet vry wees van hierdie beklemming en sekerheid in Hom vind. In Beloftes van sekerheid handel oor 13 algemene vrese wat vroue teister. Vrese soos: die onsekerhede en onvoorspelbaarheid van die lewe; daardie probleem wat jy met jou selfvertroue het; die tye wanneer jy alleen voel; jou soeke na liefde; wanneer jou verhoudings beskadig is; waar jy vir jouself grense moet stel; wanneer dit voel of jy niemand se liefde waardig is nie; wanneer kompetisie en konflik jou uitput; en die tye wanneer jy God se verlossende krag ekstra nodig het. Beloftes van sekerheid bestaan uit Skrifgedeeltes uit God se Woord en belangrike uittreksels uit Beth Moore se boek Verby met onsekerheid.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

December 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

150 x 99 x 6mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

54

ISBN-13

978-1-4316-0004-5

Barcode

9781431600045

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-0004-0



Trending On Loot