0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories

Not currently available

Die Dapper Kameelperdjie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R42
Discovery Miles 420
You Save: R8 (16%)

Share your images

Die Dapper Kameelperdjie (Afrikaans, Paperback)

Brent Vernon

 (sign in to rate)
List price R50 Loot Price R42 Discovery Miles 420 You Save R8 (16%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Kom saam met Audrey en haar blink blou hoŽhakskoene op 'n fantastiese avontuur!

Mnr. en mev. Amaka het groot drome gehad vir hulle babatjie wat op pad was. Maar toe klein Audrey sonder ’n nek gebore word, verander hulle droom in ’n nagmerrie. ’n Kameelperd sonder ’n nek? Hoe kan dit wees?

Audrey se maatjies Nelson en Doudie help die klein kameelperdjie om te ontdek dat dit nie saak maak hoe lank jou nek is of hoe jy lyk nie; dit maak saak hoe jou hartjie lyk.

Kom saam met Audrey en haar blink blou hoŽhakskoene op hierdie fantastiese avontuur in Die dapper kameelperdjie, die eerste boek in Die avonture van Audrey Amaka-reeks. Die boekie sluit ook af met interessante diere-feite wat aansluit by die storie asook versteekte elemente om in die boek te soek.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Curious Little Giraffe

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: April 2015
Authors: Brent Vernon
Dimensions: 226 x 224 x 4mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 33
ISBN-13: 978-1-4316-1242-0
Barcode: 9781431612420
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Books > Afrikaans > Kinder en tiener fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal issues > Self-awareness & self-esteem
LSN: 1-4316-1242-1

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners