Parool / Parole - Versamelde toesprake / Collected speeches (Afrikaans, English, Hardcover)


Breyten Breytenbach word plaaslik en wereldwyd geag as 'n invloedryke skrywer en kritiese denker. Parool/Parole is 'n keur van sy grootste en aangrypendste toesprake wat, deur die belangrike onderwerpe, steeds literere, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering – wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede reg oor die wereld gelewer is – skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as 'n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benadering tot sosiale betrokkenheid in hul werk. In sy Rapportprys-aanvaardingstoespraak, in 1986, konfronteer Breytenbach Afrikaners kaalvuis oor hul instandhouding van 'n apartheid-polisiestaat. Die aandoenlike wyse waarop hy sy grensverskuiwende standpunte stel sal nog lank deur toekomstige generasies onthou word. En wie sal Breytenbach se pleidooi in die Paleis van Justisie in 1975, waar hy hom wend tot die regter wat hom uiteindelik tronk toe sou stuur op aanklag van terrorisme, kan lees sonder om ontroer te word? Die onlangse huldeblyk by Andre P. Brink se gedenkdiens in Kaapstad bevestig weer eens die skrywer se passievolle verbintenis tot sy ambag, en hoe 'n sin vir moraliteit sy kreatiewe uitset omraam. Die toesprake in Parool / Parole, waarvan heelparty nog nie voorheen gepubliseer is nie, verskaf waardevolle insigte in die denkwereld van 'n literere ikoon.

R421
List Price R532
Save R111 21%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles4210
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Breyten Breytenbach word plaaslik en wereldwyd geag as 'n invloedryke skrywer en kritiese denker. Parool/Parole is 'n keur van sy grootste en aangrypendste toesprake wat, deur die belangrike onderwerpe, steeds literere, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering – wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede reg oor die wereld gelewer is – skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as 'n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benadering tot sosiale betrokkenheid in hul werk. In sy Rapportprys-aanvaardingstoespraak, in 1986, konfronteer Breytenbach Afrikaners kaalvuis oor hul instandhouding van 'n apartheid-polisiestaat. Die aandoenlike wyse waarop hy sy grensverskuiwende standpunte stel sal nog lank deur toekomstige generasies onthou word. En wie sal Breytenbach se pleidooi in die Paleis van Justisie in 1975, waar hy hom wend tot die regter wat hom uiteindelik tronk toe sou stuur op aanklag van terrorisme, kan lees sonder om ontroer te word? Die onlangse huldeblyk by Andre P. Brink se gedenkdiens in Kaapstad bevestig weer eens die skrywer se passievolle verbintenis tot sy ambag, en hoe 'n sin vir moraliteit sy kreatiewe uitset omraam. Die toesprake in Parool / Parole, waarvan heelparty nog nie voorheen gepubliseer is nie, verskaf waardevolle insigte in die denkwereld van 'n literere ikoon.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Zebra Press

Country of origin

South Africa

Release date

July 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

243 x 162 x 23mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

212

ISBN-13

978-1-77022-917-4

Barcode

9781770229174

Languages

value, value

Categories

LSN

1-77022-917-5



Trending On Loot