Thomas@aksie.net: Boek 6 (Afrikaans, Paperback)


Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om 'n sepiester te wees. Hy het immers 'n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit! En sy medester is boonop die aantreklike Fleur Vermaak.

Maar dis die minste van Thomas se probleme. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die rugbyspan gaan behou, met Billy Fourie wat na hulle skool toe kom. En hy en Alex kry deesdae skaars tyd om te gesels.

Boonop begin allerlei vreemde dinge gebeur ... lemand gooi 'n baksteen deur Thomas-hulle se skuifdeur. Die boodskap wat om die baksteen gedraai is, voorspel niks goeds nie: BLY WEG VAN MALANS VAN MARTHAHEIM. JY'T NIKS DAAR VERLOOR NIE. En Thomas is seker hy het iemand by die grillerige TV-ateljee sien rondsluip ... 'n Donker figuur met 'n jas ...


R122
List Price R140
Save R18 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1220
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om 'n sepiester te wees. Hy het immers 'n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit! En sy medester is boonop die aantreklike Fleur Vermaak.

Maar dis die minste van Thomas se probleme. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die rugbyspan gaan behou, met Billy Fourie wat na hulle skool toe kom. En hy en Alex kry deesdae skaars tyd om te gesels.

Boonop begin allerlei vreemde dinge gebeur ... lemand gooi 'n baksteen deur Thomas-hulle se skuifdeur. Die boodskap wat om die baksteen gedraai is, voorspel niks goeds nie: BLY WEG VAN MALANS VAN MARTHAHEIM. JY'T NIKS DAAR VERLOOR NIE. En Thomas is seker hy het iemand by die grillerige TV-ateljee sien rondsluip ... 'n Donker figuur met 'n jas ...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Thomas reeks

Release date

November 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

211 x 136 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

163

ISBN-13

978-0-7993-4945-0

Barcode

9780799349450

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-4945-3



Trending On Loot