Boerekos (Afrikaans, Hardcover)


'n Stomende bord Boerekos met skaapboud en gebakte aartappels, pampoenkoekies, gestoofde boontjies en malvapoeding vir nagereg, is genoeg om menige eter se mond te laat water. Veral in hierdie gejaagde tyd van kitskos en vinnige happies word daar gereeld verlang na 'n bord van Ouma of Ma se kos. In Boerekos bied Cecile Kemp – kenner van die Afrikaanse koskuns – 'n versameling gunstelingresepte wat die (byna) vergete kookkuns van ons voorouers weer laat herleef. Sy het staatmakerresepte aangepas by hedendaagse omstandighede deur duur bestanddele en tydsame gaarmaakmetodes tot die minimum te beperk. Met hierdie boek in die kombuis is dit vir elkeen moontlik om ou gunstelinge soos kerrievis, tamatiebredie en melkkos op die spyskaart te he. Almal kan nou "kook soos Ouma" en disse optower uit enige van die 12 afdelings: Sop, Skaapvleis, Vis, Varkvleis, Wildsvleis, Bykosse en groente, Pluimvee, Nageregte, Afval, Gebak, Beesvleis, en Allerlei.

R273
List Price R315
Save R42 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2730
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Stomende bord Boerekos met skaapboud en gebakte aartappels, pampoenkoekies, gestoofde boontjies en malvapoeding vir nagereg, is genoeg om menige eter se mond te laat water. Veral in hierdie gejaagde tyd van kitskos en vinnige happies word daar gereeld verlang na 'n bord van Ouma of Ma se kos. In Boerekos bied Cecile Kemp – kenner van die Afrikaanse koskuns – 'n versameling gunstelingresepte wat die (byna) vergete kookkuns van ons voorouers weer laat herleef. Sy het staatmakerresepte aangepas by hedendaagse omstandighede deur duur bestanddele en tydsame gaarmaakmetodes tot die minimum te beperk. Met hierdie boek in die kombuis is dit vir elkeen moontlik om ou gunstelinge soos kerrievis, tamatiebredie en melkkos op die spyskaart te he. Almal kan nou "kook soos Ouma" en disse optower uit enige van die 12 afdelings: Sop, Skaapvleis, Vis, Varkvleis, Wildsvleis, Bykosse en groente, Pluimvee, Nageregte, Afval, Gebak, Beesvleis, en Allerlei.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

September 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

286 x 216 x 18mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

155

ISBN-13

978-0-7993-4703-6

Barcode

9780799347036

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-4703-5



Trending On Loot