'n Man Van Min Belang (Afrikaans, Paperback)


Op 'n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder die wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman, nou direkteur van 'n obskure intelligensieafdeling bemoeid met die identifikasie van die oorskot van die wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid en die opsporing van hul moordenaars. 'n Naam in 'n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, marinebioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom en die oudaktrise Carlita Rosati, en na die jaar waarin Luca sy pa verloor het.

R249
List Price R290
Save R41 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2490
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Op 'n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder die wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman, nou direkteur van 'n obskure intelligensieafdeling bemoeid met die identifikasie van die oorskot van die wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid en die opsporing van hul moordenaars. 'n Naam in 'n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, marinebioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom en die oudaktrise Carlita Rosati, en na die jaar waarin Luca sy pa verloor het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

April 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137 x 27mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

363

ISBN-13

978-0-7981-5776-6

Barcode

9780798157766

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5776-3



Trending On Loot