Chilli-Lipstiek Omnibus (Afrikaans, Paperback)


5 boeiende verhale oor ultimate issues vir meisies. Jong meisies sukkel baie keer met allerhande probleme en bekommernisse! Hoe gemaak met vriende, vry en versoekings? In die boek leef en leer 5 karakters lesse oor die ultimate issues waarmee meisies te doen kry! Nicola se grootste wens is net om sexy te wees, want dan sal mense haar raaksien. Tog is die slaggate van ’n maer wees dieper as wat sy ooit kon dink. Karis glo seks voor die troue is verkeerd. Tot sy haar eie begeertes leer ken en uitvind dis nie altyd so maklik om nee te se nie. Mila kan alles koop wat haar oe sien. Maar die lewe maak vreemde draaie met haar en dwing haar om die gerief van geld en goed te ruil vir dinge van groter waarde. Jana hou van haar pelle maar wil net so graag ook by die in-groep wees. Sy probeer hard, maar sy sukkel om nie onder groepsdruk te swig nie. Kimi wonder wanneer 'n mens weet jy het Die een raakgeloop. Want partykeer smag jy na die een wat ver is en kyk verby die regte verhoudings wat naby is.

R117

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1170
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

5 boeiende verhale oor ultimate issues vir meisies. Jong meisies sukkel baie keer met allerhande probleme en bekommernisse! Hoe gemaak met vriende, vry en versoekings? In die boek leef en leer 5 karakters lesse oor die ultimate issues waarmee meisies te doen kry! Nicola se grootste wens is net om sexy te wees, want dan sal mense haar raaksien. Tog is die slaggate van ’n maer wees dieper as wat sy ooit kon dink. Karis glo seks voor die troue is verkeerd. Tot sy haar eie begeertes leer ken en uitvind dis nie altyd so maklik om nee te se nie. Mila kan alles koop wat haar oe sien. Maar die lewe maak vreemde draaie met haar en dwing haar om die gerief van geld en goed te ruil vir dinge van groter waarde. Jana hou van haar pelle maar wil net so graag ook by die in-groep wees. Sy probeer hard, maar sy sukkel om nie onder groepsdruk te swig nie. Kimi wonder wanneer 'n mens weet jy het Die een raakgeloop. Want partykeer smag jy na die een wat ver is en kyk verby die regte verhoudings wat naby is.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem Boeke

Country of origin

South Africa

Release date

2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 150 x 30mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

622

ISBN-13

978-1-77031-243-2

Barcode

9781770312432

Languages

value

Categories

LSN

1-77031-243-9



Trending On Loot