0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Buy Now

Die Otters se Koshuisstreke (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R99
Discovery Miles 990
You Save: R21 (18%)

Share your images

Die Otters se Koshuisstreke (Afrikaans, Paperback)

Cor Dirks

Series: Die Otters, 2

 (sign in to rate)
List price R120 Loot Price R99 Discovery Miles 990 You Save R21 (18%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 10 - 15 working days.

Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – is nou heeltemal tuis in graadgagt en in die koshuis van HoŽrskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se aartsvyande, die Vuis, nie maar ook die onderwysers en die dorpsmense wat gou besef dat die Otters ’n groep is om mee rekening te hou. As hulle nie ’n foefieslaaid uit die koshuis bou nie, dan moker Buks vir hom ’n plek in die eerstekrieketspan oop. Buks is die een wat ’n slag het met die meisies, maar dit is Litte wat soos ’n wafferse held die skone Helene red van verdrinking. Toe die skool se fietse op grootskaal begin wegraak, is dit die Otters wat hulle lewens waag om die diewe te probeer vastrek. Die probleem is net: Dit is ’n geharde bende wat nie sal skroom om te kry wat hulle wil hÍ nie. Kan die Otters regtig hierdie hardebaard-boewe aanvat?

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Series: Die Otters, 2
Release date: April 2010
Authors: Cor Dirks
Dimensions: 212 x 138 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 136
ISBN-13: 978-1-86919-380-5
Barcode: 9781869193805
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction
Books > Afrikaans > Kinder en tiener fiksie
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
LSN: 1-86919-380-6

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners