Om in die hemel wakker te word (Afrikaans, Paperback)

,
Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van ’n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en ’n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel. Crystal McVea was vir die grootste deel van haar lewe ongelowig en ’n verlede van mishandeling en verkeerde keuses het haar verwyder van God. Sy het selfs aan sy bestaan getwyfel. Toe breek 10 Desember 2009 aan – die dag wat haar lewe vir altyd sou verander. Vir nege minute daardie nag het Crystal heeltemal opgehou asemhaal. Sy was bewusteloos, en onbewus van die krisis wat om haar aangegaan het en hoe die personeel geworstel het om haar lewe te red. Crystal onthou weinig van die trauma, maar weet net dat sy in die hemel en in God se teenwoordigheid wakker geword het. In die boek bespreek Crystal sommige van die buitengewone dinge wat sy in die hemel teegekom en beleef het, insluitend die asemrowende poorte van die hemel, ons beskermengele en ’n visioen van haar jonger self. Om in die hemel wakker te word neem lesers op ’n reis waar hul uit die oe van ’n gebroke vrou die meedoenlose strewe na ’n lewe saam met God kan aanskou. Saam met haar sal hulle uiteindelik van die liefde en helende krag van God se teenwoordigheid kan getuig.

R43
List Price R50
Save R7 14%
Discovery Miles430
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van ’n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en ’n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel. Crystal McVea was vir die grootste deel van haar lewe ongelowig en ’n verlede van mishandeling en verkeerde keuses het haar verwyder van God. Sy het selfs aan sy bestaan getwyfel. Toe breek 10 Desember 2009 aan – die dag wat haar lewe vir altyd sou verander. Vir nege minute daardie nag het Crystal heeltemal opgehou asemhaal. Sy was bewusteloos, en onbewus van die krisis wat om haar aangegaan het en hoe die personeel geworstel het om haar lewe te red. Crystal onthou weinig van die trauma, maar weet net dat sy in die hemel en in God se teenwoordigheid wakker geword het. In die boek bespreek Crystal sommige van die buitengewone dinge wat sy in die hemel teegekom en beleef het, insluitend die asemrowende poorte van die hemel, ons beskermengele en ’n visioen van haar jonger self. Om in die hemel wakker te word neem lesers op ’n reis waar hul uit die oe van ’n gebroke vrou die meedoenlose strewe na ’n lewe saam met God kan aanskou. Saam met haar sal hulle uiteindelik van die liefde en helende krag van God se teenwoordigheid kan getuig.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

June 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

228 x 152 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

262

ISBN-13

978-1-4153-2444-8

Barcode

9781415324448

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-2444-1



Trending On Loot