Danda (Afrikaans, Paperback)


Danda (Daniel Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in ’n ver hawe te gaan soek. Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleer oom Sarel Vetvoet raak. Ook krokodille en seekoeie word ’n bedreiging. Die troeteldiere en Vetvoet sorg vir humoristiese afwisseling. Danda maak ook kortstondig kennis met die Portugese meisie Rosina. Die motief van natuurbewaring teen die agtergrond van ’n subtropiese wereld in Afrika is sterk aanwesig. (Uittreksel uit Gretel Wybenga se artikel oor Chris Barnard in Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom).

R206
List Price R240
Save R34 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2060
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Danda (Daniel Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in ’n ver hawe te gaan soek. Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleer oom Sarel Vetvoet raak. Ook krokodille en seekoeie word ’n bedreiging. Die troeteldiere en Vetvoet sorg vir humoristiese afwisseling. Danda maak ook kortstondig kennis met die Portugese meisie Rosina. Die motief van natuurbewaring teen die agtergrond van ’n subtropiese wereld in Afrika is sterk aanwesig. (Uittreksel uit Gretel Wybenga se artikel oor Chris Barnard in Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom).

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

February 2013

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

213 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

205

ISBN-13

978-0-624-05510-5

Barcode

9780624055105

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05510-8



Trending On Loot