Meneer Koning se ongelooflike reis - Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Staple bound)


Die belang van vroee kinderonderwys is nou reeds goed bewerkstellig en gehalte-produkte is nodig om hierdie sleutel-opvoedingsveld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Koning se ongelooflike reis, ’n bekoorlike kinderverhaal van avontuur en gelukkige eindes, het juis so ’n produk geskep: ’n aktiwiteitsboek wat in tandem met die storieboek gebruik kan word, of as ’n alleenstande projek vir vroee leerders kan dien. Met 32 bladsye vol prente om in te kleur en kopkrappers om op te los, sal hierdie aktiwiteitsboek kinders vir ure lank besig hou, terwyl hulle terselfdertyd leer. Hierdie boek: bevorder die herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel kinders voor aan letters en getalle; bied ’n stel-dit-saam-papierspeelding; leer kinders die basiese feite oor pikkewyne en ander seelewe, en kweek ’n algemene bewustheid en respek vir die natuur. Daar is ook skakels na ’n webtuiste waar verdere kopkrappers afgelaai kan word om die pret nog langer uit te rek.

R43
List Price R50
Save R7 14%
Discovery Miles430
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die belang van vroee kinderonderwys is nou reeds goed bewerkstellig en gehalte-produkte is nodig om hierdie sleutel-opvoedingsveld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Koning se ongelooflike reis, ’n bekoorlike kinderverhaal van avontuur en gelukkige eindes, het juis so ’n produk geskep: ’n aktiwiteitsboek wat in tandem met die storieboek gebruik kan word, of as ’n alleenstande projek vir vroee leerders kan dien. Met 32 bladsye vol prente om in te kleur en kopkrappers om op te los, sal hierdie aktiwiteitsboek kinders vir ure lank besig hou, terwyl hulle terselfdertyd leer. Hierdie boek: bevorder die herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel kinders voor aan letters en getalle; bied ’n stel-dit-saam-papierspeelding; leer kinders die basiese feite oor pikkewyne en ander seelewe, en kweek ’n algemene bewustheid en respek vir die natuur. Daar is ook skakels na ’n webtuiste waar verdere kopkrappers afgelaai kan word om die pret nog langer uit te rek.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Nature

Country of origin

South Africa

Release date

April 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

226 x 265 x 5mm (L x W x T)

Format

Staple bound

Pages

32

ISBN-13

978-1-77584-007-7

Barcode

9781775840077

Languages

value

Categories

LSN

1-77584-007-7



Trending On Loot