Die Bybel In Praktyk - (Met Duimgrepe) (Afrikaans, Leather / fine binding)

,
n Unieke Studiebybel wat die hedendaagse Christen toerus om die Bybel beter te begryp, maar ook sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.

Unieke eienskappe sluit in:

  • die Bybelteks van die 1983-vertaling,
  • 'n kruisverwysingsisteem,
  • verklaringsnotas en aantekeninge, '
  • n omvattende tematiese konkordansie en nog baie meer belangrike inligting

R695
List Price R849
Save R154 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles6950
Mobicred@R65pm x 12* Mobicred Info
Free Delivery
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

n Unieke Studiebybel wat die hedendaagse Christen toerus om die Bybel beter te begryp, maar ook sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.

Unieke eienskappe sluit in:

  • die Bybelteks van die 1983-vertaling,
  • 'n kruisverwysingsisteem,
  • verklaringsnotas en aantekeninge, '
  • n omvattende tematiese konkordansie en nog baie meer belangrike inligting

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

Gebasseer op die uitstekende reeks Life Application Study Bibles in KJV, NIV, NLT ens. deur Tyndale. Die uitgebreide aantekeninge, in-teks-kaarte en tabelle is hersien deur 'n bekwame span teoloe van Suid-Afrika en is mi beter as die Engelse weergawe, omdat dit minder fokus op "my eie belang" en meer op 'n gebalanseerde, geseende lewe as kind van die Allerhoogste. Dit is mi verreweg die beste studiebybel wat in Afrikaans beskikbaar is. Leemtes is moontlik dat die 1983 vertaling hierin hom nie leen tot tematiese Bybelstudie nie, omdat belangrike woorde soos bloed, olie, lig ens verdwyn wanneer die "dinamiese ekwivalent" benadering tot vertaling gevolg word. Psalm 23 is 'n goeie voorbeeld hiervan. Die Engelse weergawe bevat twee konkordansies - tematies en woordeliks, terwyl die Afrikaanse uitgawe slegs die tematiese een behou. 'n Paar ander indekse is ook weggelaat. Indien hulle bygevoeg word en die meer letterlike 1953 vertaling gebruik word, sal so 'n naslaanbybel 'n vyfster juweel wees. Desnieteenstaande is die huidige weergawe 'n bron wat enige ernstige Bybelstudent 'n leeftyd lank kan besig hou, en die 1983 vertaling is met al sy gebreke lekker om te lees. Die uitleg werk goed omdat die boonste deel van die bladsy skoon Bybelteks is, met die aantekeninge ens onder. 4 uit 5 sterre en 'n hartlike dankie aan CUM!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

October 2007

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

,

Dimensions

250 x 178 x 56mm (L x W x T)

Format

Leather / fine binding

Pages

2158

ISBN-13

978-1-77000-429-0

Barcode

9781770004290

Languages

value

Categories

LSN

1-77000-429-7



Trending On Loot