Dieper As Drome


Marcus Moore, half-Iers, roep sy armoedige ouerhuis in Skotland vaarwel toe ná 'n gewelddadige voorval. Sy oë is vol blink klippies en hy klim op 'n skip na Suid-Afrika. Sy droombestemming is die diggings in Kimberley en later die woelige Goudstad. Hy is nie alleen nie: die myne wemel van dromers. Hy leer legendariese fortuinsoekers, swendelaars en selfgemaakte magnate soos Barney Barnato, ken. Hy skuur ook skouers met historiese figure soos Olive Schreiner, Cecil John Rhodes en Paul Kruger.Dieper as Drome handel oor 'n fassinerende tyd in ons geskiedenis en die verhoog is wyd – dit wemel van aksie en drama. Oor alles val die skadu van die Empaaier. Daar is ook 'n tydlose liefdesverhaal aan die hart van hierdie roman.

R273
List Price R350
Save R77 22%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2730
Delivery AdviceShips in 5 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Marcus Moore, half-Iers, roep sy armoedige ouerhuis in Skotland vaarwel toe ná 'n gewelddadige voorval. Sy oë is vol blink klippies en hy klim op 'n skip na Suid-Afrika. Sy droombestemming is die diggings in Kimberley en later die woelige Goudstad. Hy is nie alleen nie: die myne wemel van dromers. Hy leer legendariese fortuinsoekers, swendelaars en selfgemaakte magnate soos Barney Barnato, ken. Hy skuur ook skouers met historiese figure soos Olive Schreiner, Cecil John Rhodes en Paul Kruger.Dieper as Drome handel oor 'n fassinerende tyd in ons geskiedenis en die verhoog is wyd – dit wemel van aksie en drama. Oor alles val die skadu van die Empaaier. Daar is ook 'n tydlose liefdesverhaal aan die hart van hierdie roman.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

unknown

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

ISBN-13

978-0-639-77954-6

Barcode

9780639779546

Categories

LSN

0-639-77954-9



Trending On Loot