Drakensburg Seunskoor - Halleluja (CD)


Die Drakensberg Seunskoor projek is verseker 'n mylpaal in die geskiedenis van Gospel musiek. Die album sien die samesmelting van die Nasionale skat, die Drakenberg Seunskoor en verskeie van ons land se top kunstenaars in die Gospel bedryf.

Daar is verwerkings van ouer geestelike treffers soos Hierdie Kind, Houtkruis, die Oorwinningslied, Jerusalem, Hallelujah en vele meer met die onmiskenbare juweel stemme van onder meer Jannie Moolman, Rina Hugo, Koos van der Merwe en Piet Smit om net 'n paar te noem. Die album is deels opgeneem in die berge by die skool se privaat studio, en produksie en verwerkings is gedoen deur alombekende Stass van Onbeskaamd faam. Dit sal verseker die hartsnare van elke Suid Afrikaner roer tot heimwee.


R95

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles950
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Drakensberg Seunskoor projek is verseker 'n mylpaal in die geskiedenis van Gospel musiek. Die album sien die samesmelting van die Nasionale skat, die Drakenberg Seunskoor en verskeie van ons land se top kunstenaars in die Gospel bedryf.

Daar is verwerkings van ouer geestelike treffers soos Hierdie Kind, Houtkruis, die Oorwinningslied, Jerusalem, Hallelujah en vele meer met die onmiskenbare juweel stemme van onder meer Jannie Moolman, Rina Hugo, Koos van der Merwe en Piet Smit om net 'n paar te noem. Die album is deels opgeneem in die berge by die skool se privaat studio, en produksie en verwerkings is gedoen deur alombekende Stass van Onbeskaamd faam. Dit sal verseker die hartsnare van elke Suid Afrikaner roer tot heimwee.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Label

Maranatha Record Company

Country of origin

South Africa

Release date

December 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Performers

Format

CD

Categories

LSN

X8H-R7Q-0FH-7

Tracks

Disk 1

  1. Dis Kersfees met Rina Hugo
  2. Gebed
  3. Halleluja
  4. Hierdie Kind met Jan de Wet
  5. Jerusalem met Jannie Moolman
  6. Oorwinningslied
  7. Psalm 8
  8. Shine Your Light met Stephanie
  9. You Raise Me Up
  10. Houtkruis met Koos van der Merwe
  11. Kyk Hy Kom met Juanita du Plessis
  12. Hoe Groot Is U



Trending On Loot