Horrelpoot (Afrikaans, Paperback)


Horrelpoot is die verhaal van Marlouw en sy lewensveranderende reis. Op 'n reenerige nag in Australie ontvang hy 'n oproep van sy suster met die versoek om haar seun te gaan haal 'uit daardie donderse land.' Marlouw het twee gebreke: sy mank voet en sy verstokte gees. Hy glo egter dat dit sy lot is om die opdrag uit te voer en – op die spore van Marlow in Joseph Conrad se Heart of Darkness – vertrek hy na Afrika. Meer spesifiek, Suid-Afrika: 'n land wat na 'n ontploffing in puin le en ineenstort onder die geweld van strydende faksies. Marlouw se opdrag is om Koert te vind en terug te bring. Daar is gerugte dat Koert op die ou familieplaas woon wat nou deur die vorige arbeiders bestuur word. Dat hy daar 'n magtige ryk opgebou en homself tot Koning van Vleis verklaar het. Op die verskrikking van 'n reis kloof Marlouw die hart van vrees oop en keer terug as 'n meer vitale, maar vir ewig bevlekte mens.

R193
List Price R200

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1930
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Horrelpoot is die verhaal van Marlouw en sy lewensveranderende reis. Op 'n reenerige nag in Australie ontvang hy 'n oproep van sy suster met die versoek om haar seun te gaan haal 'uit daardie donderse land.' Marlouw het twee gebreke: sy mank voet en sy verstokte gees. Hy glo egter dat dit sy lot is om die opdrag uit te voer en – op die spore van Marlow in Joseph Conrad se Heart of Darkness – vertrek hy na Afrika. Meer spesifiek, Suid-Afrika: 'n land wat na 'n ontploffing in puin le en ineenstort onder die geweld van strydende faksies. Marlouw se opdrag is om Koert te vind en terug te bring. Daar is gerugte dat Koert op die ou familieplaas woon wat nou deur die vorige arbeiders bestuur word. Dat hy daar 'n magtige ryk opgebou en homself tot Koning van Vleis verklaar het. Op die verskrikking van 'n reis kloof Marlouw die hart van vrees oop en keer terug as 'n meer vitale, maar vir ewig bevlekte mens.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

October 2006

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 26mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

323

ISBN-13

978-0-624-04462-8

Barcode

9780624044628

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04462-9



Trending On Loot