Armblankes (Afrikaans, Electronic book text)

Weke voor die Sokker-wereldbeker in 2010 het die New York Times 'n artikel gepubliseer oor die "onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika": arm wit mense. Volgens die artikel is hierdie "probleem" 'n nuwe een wat ontstaan het na demokrasie. Edward-John Bottomley neem hierdie stelling onder die loep en neem die leser op 'n reis deur 'n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was. Bottomley wys hoe Christenskap en politiek saamgespan het om die idee van "blankes" en 'n "Afrikaner-volk" te skep en sodoende armblankes van hulself te probeer red. Hy wys hoe die "gevaar" van armoede juis was dat dit die eenheid van politieke en Christelike mag sou kon breek: deur onwelkome kontak met ander rasse in Suid-Afrika se kookpot. Met die koms van die apartheidsregering het die denkwyse versterk en is areas soos Ruiterwacht geskep – "tuisstede" waar arm wit mense onder wakende oog van die regering kon leef. Wat armblankes interessant maak, se Bottomley, is nie die feit dat hulle arm of wit is nie maar die reaksie wat hulle bestaan uitlok onder die wat die mag het.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

September 2012

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-05793-2

Barcode

9780624057932

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05793-3

Trending On Loot