Bont alarm (Afrikaans, Paperback)


Hy wou net gou vinnig sy pa se motorfiets "leen' met die hoop dat hy Karien sal beindruk en haar hart sal wen. Nou sit hy op die sypaadjie en sien die wrak van 'n motorfiets en tannie Lenie se lewelose hondjie. Hoe het hy hier beland? Die veertienjarige Juhan Bruwer was eens 'n seun waarop enige ouer trots kon wees. Sy pa se regterhand, sy ma se oogappel - iemand na wie sy jonger sussie kon opsien. Talentvolle sportman, leier, akademiese presteerder. Dit alles verander wanneer hy keer op keer verkeerde besluite neem totdat hy uiteindelik heeltemal uit die wentelbaan van sy gesinslewe ruk en 'n ander koers inslaan. As straf begin hy vir tannie Lenie werk. Sy leer hom weer van liefde, vergifnis, goeie besluite en verantwoordelikheid. Is dit egter genoeg om Juhan weer op die regte pad te kry? Gaan sy vriende hom verder in die afgrond dryf of sal hy sterk kan staan? Bont alarm is 'n verfrissende en onverwagse verhaal van tweede kanse, keuses en die verskillende roetes wat jou lewe kan inslaan.

R4
Discovery Miles40
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hy wou net gou vinnig sy pa se motorfiets "leen' met die hoop dat hy Karien sal beindruk en haar hart sal wen. Nou sit hy op die sypaadjie en sien die wrak van 'n motorfiets en tannie Lenie se lewelose hondjie. Hoe het hy hier beland? Die veertienjarige Juhan Bruwer was eens 'n seun waarop enige ouer trots kon wees. Sy pa se regterhand, sy ma se oogappel - iemand na wie sy jonger sussie kon opsien. Talentvolle sportman, leier, akademiese presteerder. Dit alles verander wanneer hy keer op keer verkeerde besluite neem totdat hy uiteindelik heeltemal uit die wentelbaan van sy gesinslewe ruk en 'n ander koers inslaan. As straf begin hy vir tannie Lenie werk. Sy leer hom weer van liefde, vergifnis, goeie besluite en verantwoordelikheid. Is dit egter genoeg om Juhan weer op die regte pad te kry? Gaan sy vriende hom verder in die afgrond dryf of sal hy sterk kan staan? Bont alarm is 'n verfrissende en onverwagse verhaal van tweede kanse, keuses en die verskillende roetes wat jou lewe kan inslaan.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Naledi

Country of origin

South Africa

Release date

July 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

214 x 137 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

129

ISBN-13

978-0-928316-15-5

Barcode

9780928316155

Languages

value

Categories

LSN

0-928316-15-7



Trending On Loot