Sielskalender (Afrikaans, Calendar)


Sielskalender is meer as net ’n boek vir jou koffietafel; dit is ’n metgesel vir elke dag van die jaar – ’n vriendin vir jou alleendae; ’n afrigter om jou tot hoër hoogtes aan te spoor; ’n trooskombers vir hartseertye en ’n vrolike ruiker idees vir elke seisoen.

Sielskalender bied 52 weke se inspirasie met daaglikse

voorstelle vir gebed

maniere om uit te reik na ander

idees vir geestelike groei

motiverende gedagtes

vertroosting, bemoediging en veel meer.

Die 52 weke is saamgestel rondom spesifieke temas waaronder ‘Innerlike vrede’, ‘Vertrou God vir sy seën’, ‘Die genesende genade van troos’ en ‘Vat weer jou hartleisels vas’. Sielskalender is beskikbaar in ’n 52-weke kalenderformaat wat op jou lessenaar of bedkassie kan staan vir daaglikse motivering. Daar is spasie vir notas by elke dag.


R39
List Price R45
Save R6 13%
Discovery Miles390
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Sielskalender is meer as net ’n boek vir jou koffietafel; dit is ’n metgesel vir elke dag van die jaar – ’n vriendin vir jou alleendae; ’n afrigter om jou tot hoër hoogtes aan te spoor; ’n trooskombers vir hartseertye en ’n vrolike ruiker idees vir elke seisoen.

Sielskalender bied 52 weke se inspirasie met daaglikse

voorstelle vir gebed

maniere om uit te reik na ander

idees vir geestelike groei

motiverende gedagtes

vertroosting, bemoediging en veel meer.

Die 52 weke is saamgestel rondom spesifieke temas waaronder ‘Innerlike vrede’, ‘Vertrou God vir sy seën’, ‘Die genesende genade van troos’ en ‘Vat weer jou hartleisels vas’. Sielskalender is beskikbaar in ’n 52-weke kalenderformaat wat op jou lessenaar of bedkassie kan staan vir daaglikse motivering. Daar is spasie vir notas by elke dag.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

November 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

203 x 220 x 25mm (L x W x T)

Format

Calendar - Desk calendar

Pages

108

ISBN-13

978-1-4153-2911-5

Barcode

9781415329115

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-2911-7



Trending On Loot