Pythagoras 12 (CAPS) is an excellent, very comprehensive study guide containing all the mathematics which learners should master before attempting their final Matric examination. A must-have for all grade 12 learners. The book includes summaries, examples and many examination questions and answers on all the prescribed topics, viz. exponents and logarithmic functions, functions and their inverses, remainder and factor theorems, number patterns, sequences and series; finance, growth and decay, differential calculus, probability, statistics, trigonometry, analytical geometry and Euclidean geometry. Pythagoras 12 (KABV) is n uitstekende, baie omvattende studiegids wat al die wiskunde bevat wat leerders behoort te bemeester voordat hulle hul finale matriekeksamen aandurf. Hierdie is 'n moet-he vir alle graad 12 leerders. Die boek sluit opsommings, voorbeelde en baie tipiese eksamenvrae met volledige antwoorde in oor al die voorgeskrewe onderwerpe, nl. eksponente en logaritmiese funksies, funksies en hulle inverses, resstelling en faktorstelling, patrone, rye en reekse, finansies toename en afname, differensiaalrekening, waarskynlikheid, statistiek, analitiese meetkunde, trigonometrie en Euklidiese meetkunde.