As Liefde Ontwaak (Afrikaans, Paperback)


Danielle Krause wil 'n speurroman skryf, maar haar suster span haar in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle 'n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as "instaanmammie" in 'n buurt waar sy wil bly, met die voorwaarde dat sy nie in die oggende aan diens moet wees nie. Nooit het sy kon dink ryk wewenaar Meyer Senekal sou haar aanstel om met sy dogtertjie te help nie. Sal Meyer die dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir 'n nuwe liefde?

R89
List Price R100
Save R11 11%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles890
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Danielle Krause wil 'n speurroman skryf, maar haar suster span haar in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle 'n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as "instaanmammie" in 'n buurt waar sy wil bly, met die voorwaarde dat sy nie in die oggende aan diens moet wees nie. Nooit het sy kon dink ryk wewenaar Meyer Senekal sou haar aanstel om met sy dogtertjie te help nie. Sal Meyer die dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir 'n nuwe liefde?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Satyn

Country of origin

South Africa

Release date

June 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

214 x 137 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

221

ISBN-13

978-0-624-07291-1

Barcode

9780624072911

Languages

value

Categories

LSN

0-624-07291-6



Trending On Loot