Breinbliksem (Paperback)


Ek maak vir jou die hel oop," lees die SMS wat Chris Burns een reenerige aand in Bloemfontein aan sy pel Kerbs stuur. Net 'n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit 'n afgryslike werklikheid. Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word. 'n Paar dae voor die konsert kry Sky Eyes, hulle ander pel, 'n epileptiese aanval in die Mystic Boer. Maar Burns weet dadelik dit was meer as net 'n aanval – hy ken vir Sky, hy kan dit in sy oe sien. En dit is ook so - Sky se hy't bloed gesien, hulle moet wegbly van BreinBliksem af. Tog vat die drie die N1 Noord na BreinBliksem. Langs die pad tel hulle vir Partygirl op. Sy is ook op pad na die rockfees. Burns en Partygirl "connect" dadelik. Later die aand, alleen in hulle tent, stroop hulle mekaar se klere van hul lywe af terwyl die rock-musiek om hulle weerklink en vasslaan in die vertes. Maar dan gebeur daar iets wat Burns se vertroue in sy pelle onomkeerbaar skaad en sy hele wereld op sy kop keer. Want een van hulle kom daardie aand uit die tent met bloed aan sy hande. En niks is ooit weer dieselfde nie.

R130
List Price R135

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1300
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ek maak vir jou die hel oop," lees die SMS wat Chris Burns een reenerige aand in Bloemfontein aan sy pel Kerbs stuur. Net 'n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit 'n afgryslike werklikheid. Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word. 'n Paar dae voor die konsert kry Sky Eyes, hulle ander pel, 'n epileptiese aanval in die Mystic Boer. Maar Burns weet dadelik dit was meer as net 'n aanval – hy ken vir Sky, hy kan dit in sy oe sien. En dit is ook so - Sky se hy't bloed gesien, hulle moet wegbly van BreinBliksem af. Tog vat die drie die N1 Noord na BreinBliksem. Langs die pad tel hulle vir Partygirl op. Sy is ook op pad na die rockfees. Burns en Partygirl "connect" dadelik. Later die aand, alleen in hulle tent, stroop hulle mekaar se klere van hul lywe af terwyl die rock-musiek om hulle weerklink en vasslaan in die vertes. Maar dan gebeur daar iets wat Burns se vertroue in sy pelle onomkeerbaar skaad en sy hele wereld op sy kop keer. Want een van hulle kom daardie aand uit die tent met bloed aan sy hande. En niks is ooit weer dieselfde nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 136 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

116

ISBN-13

978-0-624-04307-2

Barcode

9780624043072

Categories

LSN

0-624-04307-X



Trending On Loot