0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Not currently available

Liplekker Leesdinge, Leesboek 3 Vlak 2 - Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R93 Discovery Miles 930
Liplekker Leesdinge, Leesboek 3 Vlak 2 - Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen
Liplekker Leesdinge, Leesboek 3 Vlak 2 - Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen

Share your images

Liplekker Leesdinge, Leesboek 3 Vlak 2 - Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)

Fanie Viljoen

Series: Kroonsteen Leesreeks

 (sign in to rate)
Loot Price R93 Discovery Miles 930

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add it to your wishlist we will send you an email should it become available again.

Liplekker leesdinge (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge Vlak 6 (Graad 6).

General

Imprint: Best Books
Country of origin: South Africa
Series: Kroonsteen Leesreeks
Release date: July 2016
Authors: Fanie Viljoen
Dimensions: 270 x 210 x 4mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 48
ISBN-13: 978-1-77002-912-5
Barcode: 9781770029125
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 1-77002-912-5

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners