Liefde Moord en Facebook (Afrikaans, Paperback)


Liefde Moord en Facebook is 'n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op 'n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is - die een na die ander word vermoor. Daar is 'n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende cliches en daar word op 'n humoristiese manier met die modelwereld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto's en 'n paar skakels na video's en klankgrepe.

R86
List Price R100
Save R14 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles860
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Liefde Moord en Facebook is 'n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op 'n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is - die een na die ander word vermoor. Daar is 'n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende cliches en daar word op 'n humoristiese manier met die modelwereld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto's en 'n paar skakels na video's en klankgrepe.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Penguin Books (South Africa)

Country of origin

South Africa

Release date

September 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 129 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

176

ISBN-13

978-1-4859-0006-1

Barcode

9781485900061

Languages

value

Categories

LSN

1-4859-0006-9



Trending On Loot