Liedjies Vir Pikkies En Peuters (Boek & CD) (Afrikaans, Paperback)

,
Liedjies vir pikkies en peuters het ontstaan uit die droom van Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington. 40 versies uit die gewilde Rympies vir pikkies en peuters is deur Gertie getoonset vir die kleiner outjies van een tot drie jaar oud. Die boek bevat musieknotasie en 'n meegaande illustrasie per liedjie en is volgens opvoedkundige vereistes vir die ouderdomsgroep ook op CD, wat saam met die boek verpak is, vertolk. Die liedjies vat die vrolikheid en olikheid van hul daaglikse lewe vas en verwoord hulle leefwêreld op klankryke wyse. Só word hulle ondersteun om al die moeilike ontwikkelingstake baas te raak. Met pragtige illustrasies deur Astrid en Nadia Blumer is hierdie boek vir die tuisboekrak sowel as die klaskamer 'n aanwins.

R168
List Price R195
Save R27 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1680
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Liedjies vir pikkies en peuters het ontstaan uit die droom van Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington. 40 versies uit die gewilde Rympies vir pikkies en peuters is deur Gertie getoonset vir die kleiner outjies van een tot drie jaar oud. Die boek bevat musieknotasie en 'n meegaande illustrasie per liedjie en is volgens opvoedkundige vereistes vir die ouderdomsgroep ook op CD, wat saam met die boek verpak is, vertolk. Die liedjies vat die vrolikheid en olikheid van hul daaglikse lewe vas en verwoord hulle leefwêreld op klankryke wyse. Só word hulle ondersteun om al die moeilike ontwikkelingstake baas te raak. Met pragtige illustrasies deur Astrid en Nadia Blumer is hierdie boek vir die tuisboekrak sowel as die klaskamer 'n aanwins.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

September 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Compiled by

Illustrators

,

Dimensions

281 x 210 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

48

ISBN-13

978-0-624-08191-3

Barcode

9780624081913

Languages

value

Categories

LSN

0-624-08191-5



Trending On Loot