Hannes Van Tonder - 'n Ster Vir My (CD)


Hannes van Tonder is die nuwe man om dop to hou. Sy formele toetrede tot die musiekmark, n Ster Vir My, is n indrukwekkende kragtoer van talent. In saamwerking met ons land se voorste musikante soos Denny Lalouette (baskitaar); Jethro Butow (kitaar); Jaconell Mouton (klawerbord) en die repertoire sorgvulding uitgekies deur die legendariese Andre Viljoen, het die beskeie man van Rustenburg vir hom n wenperd opgesaal. Hannes maak die genre sy eie deur hier en daar n lekker kontemporere danstempo in te oeg om die jeukvoete van sy aanhangers tevrede te hou. Wals, langarm, tiekiedraai of sokkie die vreugde gaan jou vat. Op n geslaagde wyse tokkel Hannes jour nostalgiese hartsnare en herinner jou hoekom dit lekker is om in Afrikaans te sing en life te he. Dis n vrygewige CD met 18 volbloed snitte.

R88

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles880
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hannes van Tonder is die nuwe man om dop to hou. Sy formele toetrede tot die musiekmark, n Ster Vir My, is n indrukwekkende kragtoer van talent. In saamwerking met ons land se voorste musikante soos Denny Lalouette (baskitaar); Jethro Butow (kitaar); Jaconell Mouton (klawerbord) en die repertoire sorgvulding uitgekies deur die legendariese Andre Viljoen, het die beskeie man van Rustenburg vir hom n wenperd opgesaal. Hannes maak die genre sy eie deur hier en daar n lekker kontemporere danstempo in te oeg om die jeukvoete van sy aanhangers tevrede te hou. Wals, langarm, tiekiedraai of sokkie die vreugde gaan jou vat. Op n geslaagde wyse tokkel Hannes jour nostalgiese hartsnare en herinner jou hoekom dit lekker is om in Afrikaans te sing en life te he. Dis n vrygewige CD met 18 volbloed snitte.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Label

Sting Music

Country of origin

South Africa

Release date

February 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Performers

Format

CD

Categories

LSN

XMD-P7R-MFH-1

Tracks

Disk 1

  1. 'n Meisie Het My Hart Gesteel
  2. Bloedrooi Rose
  3. Stand Up And Fight For Love
  4. Skatkis Vol Drome
  5. Haai-Ladie-Hoe
  6. Teardrops And Rainbows
  7. September Love
  8. Alles Pas
  9. We Can Make It Together
  10. 'n Ster Vir My
  11. Sonder Jou Wil Ek Nie Langer Leef
  12. Beat Of My Heart
  13. Jy Leef Hier In My Drome
  14. A Place In My Heart
  15. Sweef Soos 'n Arend
  16. Vlerke In Die Wind
  17. 'n Uur Van Ewigheid
  18. Heart Of A Champion



Trending On Loot