Lushof Kry 'n Nuwe Baas (Afrikaans, Paperback)


Evie van Dale prober na haar egskeiding die stukke van haar lewe inmekaar pas. Op pad na die verwaarloosde plaas wat sy van haar ontroue gewese eggenoot "geerf" het, oornag sy in 'n kleindorpse hotelletjie waar sy vreemde omstandighede kennis maak met ene Gerbrand… 'n aantreklike, forsgeboue maar befoeterde man. Sy fantaseer heimlik oor hom, maar sal hul paaie ooit weer kruis? Evie is vas van plan om die vervalle geboue op die plaaswerf weer op te knap , met 'n veeboerdery te begin en die plaas in 'n lushof te omskep. Om haar as vroue te handhaaf tussen al die beterweterige en opdringerige mans van die aangrensende plase is 'n felle stryd, maar sy laat haar nie onderkry nie. En dan verskyn Gerbrand, 'n man uit een stuk, weer op die toneel...

R93
List Price R96

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles930
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Evie van Dale prober na haar egskeiding die stukke van haar lewe inmekaar pas. Op pad na die verwaarloosde plaas wat sy van haar ontroue gewese eggenoot "geerf" het, oornag sy in 'n kleindorpse hotelletjie waar sy vreemde omstandighede kennis maak met ene Gerbrand… 'n aantreklike, forsgeboue maar befoeterde man. Sy fantaseer heimlik oor hom, maar sal hul paaie ooit weer kruis? Evie is vas van plan om die vervalle geboue op die plaaswerf weer op te knap , met 'n veeboerdery te begin en die plaas in 'n lushof te omskep. Om haar as vroue te handhaaf tussen al die beterweterige en opdringerige mans van die aangrensende plase is 'n felle stryd, maar sy laat haar nie onderkry nie. En dan verskyn Gerbrand, 'n man uit een stuk, weer op die toneel...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Malan Media

Country of origin

South Africa

Release date

September 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 130 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

176

ISBN-13

978-1-920335-18-2

Barcode

9781920335182

Languages

value

Categories

LSN

1-920335-18-8



Trending On Loot