0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > Health & wholefood cookery > Cookery for specific diets & conditions

Buy Now

Low Carb Is Lekker: Twee (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R34 (14%)
Low Carb Is Lekker: Twee (Afrikaans, Paperback): Ine Reynierse
Low Carb Is Lekker: Twee (Afrikaans, Paperback): Ine Reynierse

Share your images

Low Carb Is Lekker: Twee (Afrikaans, Paperback)

Ine Reynierse

 (6 ratings, sign in to rate)
List price R240 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R34 (14%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to dispatch within 24 hours. More are available from our supplier. 

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper Low-Carb Is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoevet-spyskaart.

Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ín paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wereld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ... meer gesonde maaltye!

As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir 'n laekoolhidraat-leefstyl, is die boek jou beste bondgenoot.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners