Bessie Hemelbesem 2: Die skat van Smokkelaarsbaai (Afrikaans, Paperback)


Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie. Smokkelaarsbaai klink na 'n baie opwindende plek. En hulle gaan boonop in 'n vuurtoringhuis bly! Kort voor lank vat Bessie die pad saam met Ma en Pa Hemelbesem, tant Potjierol en Pietersielie die seekoei. Maar watter geheime en gevare skuil op Smokkelaarsbaai? 'n Lekkerlag-avontuur vol vreemde karakters en prettige situasies wat jou tone sal laat omkrul van plesier!

R78
List Price R90
Save R12 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles780
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie. Smokkelaarsbaai klink na 'n baie opwindende plek. En hulle gaan boonop in 'n vuurtoringhuis bly! Kort voor lank vat Bessie die pad saam met Ma en Pa Hemelbesem, tant Potjierol en Pietersielie die seekoei. Maar watter geheime en gevare skuil op Smokkelaarsbaai? 'n Lekkerlag-avontuur vol vreemde karakters en prettige situasies wat jou tone sal laat omkrul van plesier!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

2008

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

228 x 152 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

80

ISBN-13

978-0-7993-4138-6

Barcode

9780799341386

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-4138-X



Trending On Loot