Ek en Bella en die nuwe baba (Afrikaans, Paperback)


Nina het ’n kleinsus. Haar naam is Bella. Sy kan die vreemdste dinge se en doen. Al waaraan Bella deesdae kan dink, is babas. “Asseblief kry nog een,” smeek sy by Ma. “Net enetjie.” Maar Ma se sy het klaar haar babas gekry. Sy sien beslis nie kans vir nog een nie. Nina en Bella se tannie Karin het egter goeie nuus ... en Bella kan haar ore nie glo nie!

R87
List Price R100
Save R13 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles870
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Nina het ’n kleinsus. Haar naam is Bella. Sy kan die vreemdste dinge se en doen. Al waaraan Bella deesdae kan dink, is babas. “Asseblief kry nog een,” smeek sy by Ma. “Net enetjie.” Maar Ma se sy het klaar haar babas gekry. Sy sien beslis nie kans vir nog een nie. Nina en Bella se tannie Karin het egter goeie nuus ... en Bella kan haar ore nie glo nie!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Ek en Bella

Release date

September 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

96

ISBN-13

978-0-7993-6100-1

Barcode

9780799361001

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-6100-3



Trending On Loot